)

Schools that rock gesels met Paul de Villiers

Schools that rock het ‘n paar vrae aan Paul de Villiers, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, in Riversdal gevra.

Vraag:  Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer die gevoel te kry van die Oakdale kameraadskap en koshuis lewe. Ek sien baie uit na sportnaweke.

Vraag:  Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by Hoër Landbouskool Oakdale? Dinge was so lanklaas normaal, dis moeilik om te sê.

Vraag:  Indien jy iemand moet oorreed om jou skool hul keuse te maak, wat sal dit wees? Indien jy wil deel wees van ‘n tradisie wat deur Oakdalers dag na dag met trots uitgeleef word. Oakdale is nie n skool nie. Dit is ‘n familie waar almal mekaar ken en ongelooflike kameraadskap onder mekaar heers!

Vraag:  Wie is jou rolmodel by jou skool? Ek kyk verseker op na Meneer Pine Marais en Meneer Philip Hattingh.

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Rugby

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg?  Braaivleis

Vraag:  Watter loopbaan wil jy volg na skool?  B.com Aktuariële Wetenskap

Vraag:  Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Ek kyk daarna om in Stellenbosch te studeer.

‘n Boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021  Kom ons begin by onsself om n positiewe invloed te hê op mekaar en sodoene die gemoedere van die hele skool goed te hou en te verbeter!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal