Kayla Esselen van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die naweek aan die EC Nelson Mandela Bay mini in Port Elizabeth aan ‘n tennis-toernooi deelgeneem . Sy eindig tweede in die meisies o.16 kategorie.
Spelers so ver as Kwazulu Natal het ook aan die toernooi deelgeneem.