)

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad onderwysers presteer

Rooies is bevoorreg om gedurende die “Well Done Function” vir Matriekuitslae van 2020 (aangebied deur die Departement van Onderwys), 4 personeellede te hê wat as Toppresteerders in hul onderskeie vakke in die streek aangewys is.

Baie geluk aan: Mev. Suzelle Strydom ( Gasvryheidstudies), mev. Juanita Kriel (Rekeningkunde), mev. Wilneldi Olivier (CAT) en mej. Chrisma van Niekerk (Wiskunde).Rooiskool het ook ‘n GOUE trofee vir ‘n slaagsyfer van 100% ontvang asook ‘n Trofee vir een van die TOP 5 skole in die Fezile Dabi-distrik.

Baie geluk aan elke personeellid en dankie vir elkeen wat daagliks sy of haar beste vir die skool se leerders gee!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal