Hoërskool Pietersburg (PHS) vier vanjaar saam met Hoërskool Punt (PHS of HSP) hul eeufees! Die hoofleiers van die 2 skole het by die skool ontmoet en daarna gaan koffie drink om mekaar beter te leer ken. Dit was ook ‘n geleentheid om idees uit te ruil vir die jaar wat voorlê. Vier pragtige jongmense met soveel entoesiasme en ‘n positiewe gesindheid!
Thank you Lucia Pauw and Rian Celliers from Point and Leana Swarts and Efan Meyer from Pietersburg!
Dit was regtig ‘n voorreg om julle te ontmoet en by ons te verwelkom!
Foto’s verskaf