Boodskappe Matrieks 2021. Thalishia Rademeyer se ouers, Adele en Kobus, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Sy is in matriek by Hoërskool Oudtshoorn.
“Thalishia, jy betree nou die grootmenswêreld. Nou is dit jou nuwe lewensboek na skool wat jy moet begin. Maak die beste daarvan. Ons weet jy sal. Ons wens vir jou ‘n blink toekoms voor.”
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za