Boodskappe 2021 Matrieks. Jan Human Van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se ouers stuur hierdie mooi boodskap aan hom om saam met hom die toekoms in te neem.
“Ons laat-lam is nou ‘n groot man. Mag Hoërskool Langenhoven se insette jou toekoms help vorm. Ons dank jou vir gehoorsame kinderjare. Ons glo dat die Bybel se waardes van jou skool en huis-opvoeding jou op koers sal hou.
Liefde, Pa en Ma.”