Boodskappe 2021 Matrieks. Ben Greeff se ouers, Morné en Elzette, het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Hy is in matriek by Hoërskool Oudtshoorn.
“Ben, om te presteer in die lewe is goed, om ‘n seën te wees vir ander is beter. Hou altyd vas aan jou drome en aan Jesus se plan vir jou lewe.”
Foto verskaf
Meer nuus van skole: https://schoolsthatrock.co.za