)

Hoërskool Oudtshoorn – Matriekuitslae 2021

Hoërskool Oudtshoorn. “Baie geluk aan ons matriekklas van 2021 met die uitstekende uitslae in die eindeksamen.” 78,4% Van Hoërskool Oudtshoorn se matrieks het universiteitstoelating verkry. Verder het die matrieks die volgende vakgemiddeldes behaal: 87 A’s en 147 B’s. Van die 104 matriekulante wat die eksamen afgelê het, het 103 kandidate die eksamen geslaag.

Hoërskool Oudtshoorn se Dux-leerder, Lienke le Roux, het sewe A’s behaal.

Die Top 5 kandidate:
  • Lienke le Roux behaal sewe A’s: Behaal 89,7% gemiddel. Engels HL 88%; Afrikaans HT 87%; LO 97%; Rekeningkunde 96%; Wiskunde 86%; Fisiese Wetenskap 83%; Lewenswetenskappe 91%
  • Adriaan Maartens behaal ses A’s: Behaal 88,3% gemiddel. Rekeningkunde 88,3%; Engels FAL 88%; Wiskunde 88%; LO 91%; RTT 88%; Besigheidstudie 86%
  • Armand Orffer behaal ses A’s: Behaal 85% gemiddel. Wiskunde 85%; LO 88%; Engels FAL 85% IGO 87%; Fisiese Wetenskap 89%; Rekeningkunde 86%
  • Jaden Visagie behaal vyf A’s: Behaal 83,6% gemiddel. WGL 84%; LO 91%; Ontwerp 94%; Visuele Kunste 92%; Besigheidstudies 80%
  • Karla van Rooy behaal drie A’s: Behaal 80,6% gemiddel. LO 91%; RTT 85%; Engels FAL 90%
Ander behalings:
  • Sanchia Afrika behaal vier A’s: Behaal 79,7% gemiddel. Afrikaans EAT 90%; Maths Lit 80%; LO 80%; Tourism 90%
  • Ben Greeff behaal vier A’s: Behaal 78,9% gemiddel. Engels FAL 81%; LO 93%; IGO 83%; Rekeningkunde 80%
  • Kara Hancke behaal 2A’s: Behaal 78% gemiddel. Engels FAL 88%; LO 94%
  • Qhayiya Maphtisha behaal vier A’s: Behaal 77,1% gemiddel. Maths Lit 86%; LO 81%; Tourism 86%; Business studies 86%
  • Andiswa Ngcobo behaal drie A’s en 76,3% gemiddel
  • William Dreyer behaal vier A’s en 75,4% gemiddel
  • Zoe Davids behaal drie A’s en 75,3% gemiddel
  • Peter de Klerck behaal drie A’s en 74,7% gemiddel
  • Mihlali Tshatshu behaal eenA en 74,6% gemiddel
  • Nkazimulo Zungu behaal een A en 74% gemiddel
  • Kayla Steyn behaal twee A’s en 74% gemiddel
  • Tumelo Moraba behaal twee A’s en 74% gemiddel
  • Emma Jordaan behaal een A en 73,7% gemiddel
  • Joshua Festus behaal twee A’s en 72,6% gemiddel
  • Sunaelle Brownley behaal twee A’s en 72,4% gemiddel
  • Ayaan Mohamus behaal een A en 71,6% gemiddel
  • Manathi Giyose behaal twee A’s en 71,1 % gemiddel

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oudtshoornhighschool.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal