)

George Skaak – Hoërskool Outeniqua skaakspelers presteer

George Skaak. Na die drie rondtes van George skole-skaakproewe het die volgende leerders van Hoërskool Outeniqua die George-span behaal. Hierdie spelers het nou deurgedring na die Eden proewe.

Baie geluk aan die volgende spelers:

o/15 Seuns: Arno du Plessis, Lucian Geduld, Sachin Kruger, Ruben Ehlers, Divan Joubert, Grigor Osmers, Ewalt Els, Marsouw Meyer en Cassidy Harker

o/15 Dogters: Danika Nel

o/18 Seuns: Ivan Koen, Kevin Potgieter, Ackim Sheldon, Marius van Lill, Dian Smit en Pierre Van Loggerenberg

o/18 Dogters: Estee Bosch

Die Eden proewe sal plaasvind op 12 Maart en 9 April en spelers kan deurdring na die Wes-Kaap proewe as deel van die Eden span.

#kwaggaskaak#kwaggas#kwaggatrots

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal