)

You are sponsoring

George Skaak - Hoërskool Outeniqua skaakspelers presteer

George Skaak. Na die drie rondtes van George skole-skaakproewe het die volgende leerders van Hoërskool Outeniqua die George-span behaal. Hierdie spelers het nou deurgedring na die Eden proewe. Baie geluk…