)
WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap – Hoërskool Wesvalia

WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap. PC Swanepoel, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het Suid-Afrika verteenwoordig by die WAKO Skopboks Wêreldkampioenskap, wat in Gauteng aangebied is. PC het uitstekend presteer en is…

Atletiekprestasies – Denike Jordaan, Hoërskool Wesvalia

Atletiekprestasies. Die Wessies spog trots met hul skitterende atleet, Denike Jordaan. Danika het ‘n puik Atletiek-seisoen agter die rug. Met haar prestasies sluit sy die jaar af as die nommer…

Cape Town Tennis – Hoërskool Bellville

Cape Town Tennis. Sewe tennisspelers van Hoërskool Bellville het hulle WP-kleure tydens die “capping”-seremonie ontvang. Hulle gaan Cape Town Tennis verteenwoordig in 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbellville.co.za/ Foto’s verskaf

EGA Summer Champs 2024 – Hoërskool Hans Moore

EGA Summer Champs 2024. Twee swemmers van Hoërskool Hans Moore, Benoni, Mia en Harold Pienaar, het die afgelope week deelgeneem aan die EGA Summer Champs 2024. Dit is die somerkampioenskappe…

Boland Tweekampspanne – Hugenote Hoërskool

Boland Tweekampspanne. Nege atlete van Hugenote Hoërskool, Wellington, is verkies tot die onderskeie Boland Tweekampspanne. Hierdie spanne gaan 1 Februarie 2025 aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelneem. Boland Tweekampspanne…

Krieket SA Jeugweek – Hoërskool Dr EG Jansen

Krieket SA Jeugweek. Een van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, se krieketspelers, Jaco Engelbrecht, het krieket-geskiedenis gemaak tydens die Krieket SA Jeugweek. Jaco het 7 paaltjies vir slegs 3 lopies…

NTS Tshwane Mayor’s Swemkampioenskap – Hoërskool Eldoraigne

NTS Tshwane Mayor’s Swemkampioenskap. Hoërskool Eldoraigne is baie trots op Ethan Mac Lachlan wat die naweek van 6 tot 8 Desember, aan die NTS Tshwane Mayor’s swemkampioenskap deelgeneem het. Ethan…

TCA Noord-Vrystaat Krieketspan – Hoërskool Goudveld

TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Ruhan Dreyer, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is gekies as deel van die o.15 TCA Noord-Vrystaat Krieketspan. Hierdie span het vanaf 2 tot 6 Desember aan…

Seunshokkie – Hoërskool Strand

Seunshokkie. Hoërskool Strand se eerste seunshokkie span het op 6, 7 en 9 Desember aan die Six Gun Grill Sportfees by Hoërskool Hugenote in Wellington deelgeneem. Die seuns het ‘n…

SA 0.17 Bokkiesnetbalspan – Hoërskool Witteberg

SA 0.17 Bokkiesnetbalspan. Hoërskool Witteberg leerder, Jané de Villiers, het vanaf 1 tot 10 Desember as kaptein van die SA o.17 Bokkiesnetbalspan na Hong Kong getoer. Die span het vier…

Commonwealth Club Championship – Primêre Skool Jordania

Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, Indië, Mauritius,…

Gauteng Skaak Finaal – Hoërskool Oos-Moot

Gauteng Skaak Finaal. Foto: Voor: Bonicia du Toit en Charne Raubenheimer. Agter: Eduan Wolfaardt , Steven Acker, Albert Durand en Tiaan Stolp Ses skaakleerders van Hoërskool Oos-Moot het aan die…

PSI Junior hokkietoernooi – Hoërskool Zwartkop

PSI Junior hokkietoernooi. Ses hokkiesterre van Hoërskool Zwartkop, Centurion, is gekies vir deelname tydens die PSI Junior hokkietoernooi. Die Pro Series Indoor (PSI) Nationals vind plaas vanaf 11 tot 15…

Nasionale ASA byeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Nasionale ASA byeenkoms. Johnathan Matthew, Leerder va Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek behaal vir Seuns o.11 1200m tydens die Nasionale ASA byeenkoms in Bloemfontein die afgelope…

FPL Krieket Toernooi – Hoërskool Goudveld

FPL Krieket Toernooi. Vian Boardman, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, was in die FPL krieket toernooi o.15 Guardians span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember deelgeneem…

Vrystaat Swem-kampioenskappe – Welkom Gimnasium

Vrystaat Swem-kampioenskappe. Welkom Gimnasium se swemmers het vanaf 4 tot 8 Desember aan die Vrystaat Swem-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Ashley Seymour: Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters…

Sagtebal 2024 – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Sagtebal 2024. Affies het aan die Inter-streeks Provinsiale Sagtebal 2024 toernooi deelgeneem. Na afloop van die toernooi is die volgende dogters beloon vir uitmintende prestasies: Verkies tot die “All Stars”…

SA Atletiekkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark

SA Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Primêre Skool Fichardtpark het aan die SA Atletiekkampioenskappe deelgeneem en as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf

FPL Kriekettoernooi – Hoërskool Trio

FPL Kriekettoernooi. Hoërskool Trio, Kroonstad, is baie trots op hul Eerstespan krieketkaptein van die afgelope twee jaar, Miguel Menino. Miguel was aangewys as die beste kolwer by die FPL Kriekettoernooi.…

Eerste netbalspan van 2024 – Primêre Meisieskool Oranje

Eerste netbalspan van 2024. Primêre Meisieskool Oranje groet met trots die eerste netbalspan van 2024 en kyk terug na ‘n blink jaar van netbal. Die dogters het aan verskeie toernooie…

Hokkie-afrigter 2025 – Hoërskool Fichardtpark

Hokkie-afrigter 2025. Fichies is baie opgewonde oor die aanstelling van Casey Terblanche as die nuwe hokkie-afrigter 2025 van die eerstespan dogters. As speler het Casey Suid-Afrika op o.16-vlak verteenwoordig en…

FPL Krieket – Hoërskool Fichardtpark

FPL Krieket. Twee Fichie-afrigters het geskiedenis gemaak by die FPL Krieket. Hulle het in die o.19-finaal teen mekaar meegeding. Neil van der Merwe (1ste afrigter van die Golden Gate Guardians)…

Seuns-atleet van 2024 – Hoërskool Dr Malan

Seunsatleet van 2024. Darius Botha, o.14 leerder van Hoërskool Dr Malan, Meyerton Gauteng, is aangewys as die skool se Seuns-atleet van 2024. Darius het gedurende die 2024 atletiekseisoen uitstekend presteer.…

Internasionale ITF Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Internasionale ITF Tennistoernooi. Drie van Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch se o.19A-tennisspelers het aan die einde van November aan ’n internasionale ITF tennistoernooi by die Van der Stel-klub in Stellenbosch…

Gala in Vishoek – Worcester Gimnasium

Gala in Vishoek. Twee van Worcester Gimnasium se swemmers, Teyna van Zyl en Coreta van Zyl, het aan die CTA Club Hosted Gala in Vishoek deelgeneem. Beide swemmers het baie…

Matjhabeng Junior Council 2025 – Hoërskool Hentie Cilliers

Matjhabeng Junior Council 2025. ‘n Groot eer het Chané Pretorius, leerder van Hoërskool Hentie Cilliers, Virginia, te beurt geval. Sy is verkies tot die Matjhabeng Junior Council 2025. Chané is…

Karate-gradering – Laerskool Truida Kestell

Karate-gradering. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het hul karate-gradering op 3 Desember gedoen. Hulle het die volgende vlakke behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf

Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde – Truida Kestell

Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde. Foto, agter: Jacobus Beukes, HJ Eksteen, Awert Viljoen, Linde du Plessis, Ruben Swart, SW Bertram, Francois Swart, Wian Botha. Voor: Daniël de Beer, Fourie Scheepers, Henno Barnard.…

Karate Commonwealth Elite – Hoërskool Noordheuwel

Karate Commonwealth Elite. Brendan Engelbrecht, leerder van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, het die naweek aan die Karate Commonwealth Elite en Commonwealth Klub kompetisies deelgeneem. Hy verower ‘n goue medalje in…

SA Junior jukskei-kampioenskappe – Hoërskool Trio

SA Junior jukskei-kampioenskappe. Die SA Junior jukskei-kampioenskappe word vanaf 7 tot 13 Desember in Kroonstad aangebied. Ses leerders van Hoërskool Trio is ingesluit in die Noord-Vrystaat span: Die span se…

Provinsiale krieketspanne – Hoërskool Outeniqua

Provinsiale krieketspanne. Twee Kwagga-dogters wat vir hulle onderskeie provinsiale krieketspanne verkies is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.outeniqua.co.za/ Foto’s verskaf

Vrystaat Skole Krieket – Welkom Volkskool

Vrystaat Skole Krieket. Vier van Welkom Volkskool se krieketspelers is vir die Vrystaat Skole Krieket se spanne op die onderskeie toernooie verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf

Nasionale O.17 Rhino toerspan – Hoërskool Kemptonpark

Nasionale O.17 Rhino toerspan. Jethro Williams, graad 11 leerder van Hoërskool Kemptonpark is ingesluit by die nasionale O/17-Rhino toerspan. Jethro is as onderkaptein gekies van die span wat vanaf 3…

Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg – Hoërskool Fichardtpark

Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg. Tydens die Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg, het die Akademie-Uitnodigingspan (The Cricket Academy) teen Vrystaat o.17 Plattelandspan kragte gemeet. Baie geluk aan Nathan Ackerman van Hoërskool Fichardtpark…

FPL Kriekettoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer

FPL Kriekettoernooi. Primêre Skool Naudeville in Welkom kan nie anders nie, as om baie trots te wees op die prestasies van hul krieketspelers by die FPL Kriekettoernooi wat in Bloemfontein…

Followers DanceStar-kompetisie – Afrikaanse Hoër Meisieskool

Followers DanceStar-kompetisie. Kiara Ferreira, ‘n graad 9-leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het van 11 tot 16 November aan die Followers DanceStar-kompetisie deelgeneem. Sy het met 9 van haar 11…

ITF J30-tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium

ITF J30-tennistoernooi. Willem de Waal, leerder van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het die tweede agtereenvolgende week uitstekend by die ITF J30-tennistoernooi in Stellenbosch gevaar. Willem het Dawid Scholtz van…

FPL Krieket 2024 – Hoërskool Fichardtpark

FPL Krieket 2024. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op twee van hul krieketmanne, Jaden Geldenhuys en Diederik de Vos! Die FPL krieket 2024 het Vrydag, 1 Desember begin. Jaden en…

Noordwes Krieketspanne – Hoër Volkskool Potchefstroom

Noordwes Krieketspanne. Ses van Volkies se krieketspelers is gekies om verskeie Noordwes krieketspanne te verteenwoordig tydens die Desember vakansie. Die spelers sluit in: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkiespotch.co.za/ Foto’s verskaf

Sewes Rugby Toergroep – Hoër Volkskool Potchefstroom

Sewes Rugby Toergroep. Wikus van Aswegen is gekies vir ‘n nasionale 7’s rugby toergroep wat vanaf die 2de tot 10de Desember in Spanje gaan deelneem. Die groep het reeds gister…

Commonwealth Karate Cup – Grey Kollege Primêr

Commonwealth Karate Cup. Robert Rijkheer, leerder van Grey Kollege Primêr, het aan die Commonwealth Karate Cup deelgeneem in Durban vanaf 27 November tot 1 Desember. 23 Lande en 505 karatekas…

FPL Caspian Tigers Krieketspan – Welkom Volkskool

FPL Caspian Tigers Krieketspan. Vier leerders van Welkom Volkskool, George Ferreira, Zain du Plessis, Renier Taute en Daniel Venter is deel van die o.11 FPL (Div 1) Caspian Tigers krieketspan.…

AFS sub-youth championship – Welkom Volkskool

AFS sub-youth championship. Amorè Vorster het verlede naweek aan die AFS sub-youth championship in Bloemfontein deelgeneem. Amoré het twee silwer medaljes verwerf met haar Diskus en Gewigstoot. Amorè is ook…

Commonwealth Karate Championships – Grey Kollege

Commonwealth Karate Championships. Grey Kollege Graad 9 leerder, Theuns Pieters, het in Durban aan die Commonwealth Karate Championships deelgeneem. Hy het uitstekend presteer deur brons te verower in sy afdeling,…

Astron Enerygy N7 bergfietswedren – Hoërskool Swartland

Astron Enerygy N7 bergfietswedren. Hoërskool Swartland, Malmesbury, sluit vanjaar se bergfietsry op ‘n hoogtepunt af. Twee van Hoërskool Swartland se leerders, Leam Cilliers en Hendri Bothma het 30 November deelgeneem…

Weskus Senior Netbal A-span – Hoërskool Swartland

Weskus Senior Netbal A-span. Sunelle de Bruyn, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, is tot die Weskus Senior Netbal A-span verkies. Sunelle gaan as deel van die span aan die…

Dubai Sewes Rugby – Hoërskool Parel Vallei

Dubai Sewes Rugby. Foto van links, agter: Renato Tosi, Shudley Rhoda, mnr H. Harmse (eerste span afrigter), Michael Kent, Herman Diedericks. Voor: Noah Enyang, Chris de Jager, Keagan Haupt, Liam…

Rugbybeurse/Kontrakte – Hoërskool Durbanville

Rugbybeurse/Kontrakte. Vyf rugbyspelers van Hoërskool Durbanville het rugbybeurse/ kontrakte ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf

ASA Skole Vrystaatspan – Primêre Skool Fichardtpark

ASA Skole Vrystaatspan. Primêre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op die sewe atlete, vyf seuns en twee dogters, wat in die ASA Skole Vrystaatspan ingesluit is. Die spanlede: Die…

EHS groet Elsa Matthee – Hoërskool Ermelo

EHS groet Elsa Matthee. Elsa het in 1987 by die Errie-personeel aangesluit. Mnr Spiere van Rensburg was toe die hoof van Erries. Sy het begin diens doen by Adriani. Elsa was…