)

FPL Krieket – Hoërskool Fichardtpark

FPL Krieket. Twee Fichie-afrigters het geskiedenis gemaak by die FPL Krieket. Hulle het in die o.19-finaal teen mekaar meegeding. Neil van der Merwe (1ste afrigter van die Golden Gate Guardians) en Michael Combrink (o.15A afrigter van die Free State Vipers).

Uiteindelik het die Guardians, met drie Fichies in hul geledere, die beker verower.

Die drie Fichies sluit twee oud-Fichies in. Ulrich Campher en Marcus Huygen, sowel as Davyd Oosthuizen, die huidige eerstespan speler, wat die beker opgehou het.

Twee van Fichies se eerstespan staatmakers, Eben Botha (Tigers) en Stian Kruger (Guardians), het mekaar in die FPL Divisie 1 finaal die stryd aangesê.

Alhoewel die Guardians vasgeval het, was Stian steeds een van die voorste boulers van die toernooi met 16 paaltjies. Eben het met die kolf uitgeblink en was weer op sy beurt een van die voorste lopievrate met 162 lopies!

Baie geluk ook aan Anroux Botha en Diederik de Vos (o.15). Hierdie twee manne het in gister se finaal gespeel het vir die Free State Vipers. Hulle het die tweede plek behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal