FPL Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
FPL Krieket. Twee Fichie-afrigters het geskiedenis gemaak by die FPL Krieket. Hulle het in die o.19-finaal teen mekaar meegeding. Neil van der Merwe (1ste afrigter van die Golden Gate Guardians)…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen JF
Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© gespeel. Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan. Fichies se beste kolwers: Fichardtpark beperk…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HoĆ«rskool Goudveld
Skole Krieket. Die Eerste krieketspanne van HoĆ«rskool Fichardtpark en HoĆ«rskool Goudveld het teen mekaar gespeel in ‘n 50 beurt skole krieket wedstryd. HoĆ«rskool Fichardtpark het die loot gewen en besluit…
50-Beurt Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
50-Beurt Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10…
SA 20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA 20 Krieketreeks. HoĆ«rskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te…
Vrystaat Krieketproewe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Krieketproewe. Vier van HoĆ«rskool Fichardtpark se krieketspelers het aan die Vrystaat Krieketproewe week deelgeneem. Die 0.16 seuns se onderskeie hoogtepunte is as volg: Die 0.19 krieketmanne behaal ook besonderse…
Nederland Kriekettoer – HoĆ«rskool Fichardtpark
Nederland Kriekettoer. Na die Kovsie-Smash krieketfees wat in Januarie deur HoĆ«rskool Fichardtpark aangebied is, is daar ‘n verteenwoordigende span gekies vir die Nederland Kriekettoer. Garnet Tarr was die gasspreker by…
Caspian Tigers Krieketspan – Fichardtpark leerder in span
Caspian Tigers Krieketspan. Een van HoĆ«rskool Fichardtpark se eerstespan krieketspelers, Davyd Oosthuizen, het sy span die Caspian Tigers Krieketspan, gehelp om die eerste afdeling in die FPL te wen. Die…
Motheo Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark leerders in span
Motheo Krieket. Twee 0/15 Krieketspelers van HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, is ingesluit in die Motheo Krieket span. Davyd Oosthuizen en Stiaan Kruger gaan vanaf 5 tot 9 Desember aan die SA…















