FPL Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
FPL Krieket. Twee Fichie-afrigters het geskiedenis gemaak by die FPL Krieket. Hulle het in die o.19-finaal teen mekaar meegeding. Neil van der Merwe (1ste afrigter van die Golden Gate Guardians)…
Fichies Krieket – Ulrich Campher 50 wedstryde vir 1ste span
Fichies Krieket. Ulrich Campher, Kaptein van Fichies Krieket se 1ste span, het vyftig wedstryde as kaptein van die eerste span gespeel! On die geleentheid te vier, is Ulrich vereer met…
SA Platteland Krieketspan – Fichies spelers na IndiĆ«
SA Platteland Krieketspan. Die ses Fichie Provinsiale krieketspelers het hulle toernooie onoorwonne afgesluit. Die ses spelers is Stian Kruger, Davyd Oosthuizen (o/15), Eben Botha, Ulrich Campher en Willie Volschenk (0/19).…
Kookwater Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark O.19A vs HTS O.19A
Kookwater Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se O.19A krieket span het die rekordboeke herskryf met hul kookwater krieket tydens hul wedstryd teen HTS Louis Botha. HoĆ«rskool Fichardtpark het eerste die kolf opgeneem…









