Commonwealth Karate Championships. Grey Kollege Graad 9 leerder, Theuns Pieters, het in Durban aan die Commonwealth Karate Championships deelgeneem. Hy het uitstekend presteer deur brons te verower in sy afdeling, Kumite Kadette U63kg.
Nie minder nie as 23 lande was deel van hierdie kompetisie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








