)
Nasionale kleure – Grey Kollege leerders vereer

Nasionale kleure. Drie van Grey Kollege se sportsterre het vanoggend, tydens die saalbyeenkoms, erkenning ontvang as Suid-Afrikaanse verteenwoordigers vir hul sportprestasies in hul onderskeie sportsoorte. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto…

Commonwealth Karate Championships – Grey Kollege

Commonwealth Karate Championships. Grey Kollege Graad 9 leerder, Theuns Pieters, het in Durban aan die Commonwealth Karate Championships deelgeneem. Hy het uitstekend presteer deur brons te verower in sy afdeling,…