SANSSU Skietspan – HoĆ«rskool Ermelo
SANSSU Skietspan. Marla de Jager, leerder van HoĆ«rskool Ermelo, het vanaf 29 Julie tot 10 Augustus ‘n toer met die SANSSU Skietspan (Suid-Afrikaanse Skoleskuttersunie) na Engeland meegemaak. Marla het, as…
Grootste InterhoĆ«r nog – Oranje Meisies teen Bloemhof Meisies
Grootste InterhoĆ«r nog. Die naweek se 26ste interskole tussen SekondĆŖre Meisieskool Oranje van Bloemfontein en HoĆ«r Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch, bevat heel waarskynlik die besigste program nóg in die geskiedenis…
SA Tweekamp Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
SA Tweekamp Kampioenskappe. Tien Tweekamp atlete van Laerskool Truida Kestell het aan die SA Tweekamp kampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem. Prestasies behaal: Die volgende leerders het gekwalifiseer ook om aan die…
Noordvaalbeker Hokkie – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Noordvaalbeker Hokkie. HoĆ«rskool Dr EG Jansen van Boksburg se o.16-dogters hokkiespan is aangewys as die wenners van die Noordvaalbeker Hokkie (Top 12) toernooi. Die span het HoĆ«rskool Ermelo in die…
Vrystaat Junior Gholf – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Junior Gholf. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, Gerald Fowler, JeandrĆ© van der Merwe en Juan Mostert, is deel van Vrystaat Junior Gholf. Hulle het aan die 2024…
TWK Skole Fietsry Liga – HoĆ«rskool Piet Retief
TWK Skole Fietsry Liga. HoĆ«rskool Piet Retief se fietsryers het weereens hul staal gewys te Secunda tydens die 3de been van die TWK skole fietsry liga. Die wedren het Vrydag,…
TBM 0.13A Krieketspan – Laerskool Truida Kestell
TBM 0.13A Krieketspan. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Emma Smit, Lunay Senekal en Tamika Peters, is ingesluit in die TBM 0.13A Krieketspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…
Vrystaat Pluimbalspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan Kritzinger, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir die o.19 Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan en haar span het aan die SA Kampioenskappe deelgeneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Vrystaat Landloopspan – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Vrystaat Landloopspan. Foto: RouvĆ© Janse van Rensburg, Marichelle de Jager, Annari Blignaut, Mira Rossouw, Ezeth Esterhuizen, LanĆ© van Rooyen, Eunice Cilliers Hierdie sewe Oranjeniete is ingesluit in die Vrystaat landloopspan.…
Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell
Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem se tennisspelers is baie aktief. Nie minder nie as twintig spelers van Truida Kestell het die Oos-Vrystaat verteenwoordig by die Koringaar-tennistoernooi. Meer skolenuus:…
Skole krieketspanne – PrimĆŖre Skool Naudeville
Skole krieket. Leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie skole krieketspanne. 0.13 Seuns Lejweleputswa krieketspanne: 0.11 Seuns Lejweleputswa krieketspanne: Dogters Lejweleputswa krieketspanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
Y2K Bergfietswedren – Laerskool Truida Kestell Fietsryer presteer
Y2K Bergfietswedren – Deon van Zyl van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het die afgelope naweek deelgeneem aan die Y2K Bergfietswedren se “short tour” vanaf Colesberg. Dit behels ‘n totaal van…
Rugbyseisoen sterk geĆ«indig – HoĆ«rskool Nelspruit
Rugbyseisoen sterk geĆ«indig. HoĆ«rskool Nelspruit se rugbyspelers het hul rugbyseisoen sterk geĆ«indig. Die laaste wedstryde van die seisoen was Vrydag, 9 Augustus, teen HoĆ«rskool Noordheuwel in Krugersdorp.. Die rugbyseisoen van…
SAWMGA Ruiters – HoĆ«rskool Ermelo
SAWMGA Ruiters. Ses Errie-ruiters is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die SAWMGA Ruiters Nasionale kampioenskap in Parys, Vrystaat, gedurende September. Errie se ruiters is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto…
Limodo Truida Kestell tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell
Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se eerste dogters tennisspan het pragtig gespeel en tweede geĆ«indig in die B-Afdeling van die Romanās Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Meer skolenuus:…
Vrystaat BiathlĆ© – PrimĆŖre Skool Jordania
Vrystaat BiathlĆ©. PrimĆŖre Skool Jordania leerder, Dehan Cilliers, was deel van die Vrystaat BiathlĆ© span wat die afgelope naweek deelgeneem het in Oos-Londen. Dehan het ‘n sesde plek verwerf in…
Framesby Netbal klubtoernooi – HoĆ«rskool Depatch
Framesby Netbal klubtoernooi. HoĆ«rskool Despatch se 0.15, 0.16 en 0.17 netbalspanne het ter voorbereiding van die 2025 seisoen ingeskryf vir die Framesby Netbal klubtoernooi. Die meisies het hul man gestaan…
MTB Skolereeks – HoĆ«rskool Witteberg
MTB Skolereeks. Gedurende die afgelope naweek het HoĆ«rskool Witteberg se fietsryspan deelgeneem aan die tweede been van die plaaslike MTB Skolereeks. Die reeks bestaan uit vier byeenkomste. Die span het…
Vrystaat Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg
Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Twee leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Gerhard Bossert en Francisca Rheeder, het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem. Albei atlete het uitstekende prestasies behaal. Beide atlete is…
Limodo Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Jordania
Limodo Tennistoernooi. PrimĆŖre Skool Jordania, Bethlehem, se 1ste en 2de dogters tennisspanne het goed presteer tydens die Limodo Tennistoernooi. Die 2de dogters tennisspan het 1ste geĆ«indig in die B-afdeling. Hulle…
Vrystaat Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Trio
Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Vier van HoĆ«rskool Trio se atlete het deelgeneem aan die Vrystaat landloop kampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek van 3 Augustus plaasgevind. HoĆ«rskool Trio se atlete:…
TBM Krieketspanne – Laerskool Truida Kestell
TBM Krieketspanne. Krieketspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is in verskeie TBM krieketspanne ingesluit. O.13A TBM Krieketspan: O.11A TBM Krieketspan: O.13B TBM Krieketspan: O.11B TBM Krieketspan: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Rising Champions Challengers Cup – BVHS
Rising Hockey Champions Challengers. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se o.16A hokkiespan is oppad na Grahamstad om mee te ding vir die Rising Champions Challengers Cup. Dit vind plaad vanaf 8 tot…
Vrystaat Landloopkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Landloopkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het 54 atlete wat verlede naweek aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Hulle het so mooi gehardloop en elke oomblik daarvan geniet.…
Vrystaat Tweekamp – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Tweekamp. Twaalf leerders van Laerskool Truida Kestell is ingesluit in die Vrystaat Tweekampspan wat 9 en 10 Augustus aan die SA Kampioenskappe deelneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat landloop-kampioenskappe – PrimĆŖre Skool Universitas
Vrystaat landloopkampioenskappe. Sestien landloop-atlete van Tjokkies in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die Vrystaat landloop-kampioenskappe deelgeneem. Atlete wat deelgeneem het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
Martial Arts – HoĆ«rskool Kalahari presteer
Martial Arts. Twee Graad 8 leerders van HoĆ«rskool Kalahari in Kuruman, Juliana Johnson en SJ Everts het die afgelope naweek aan die ‘Annual Diamond Classic Martial Arts’ (gevegskuns) toernooi deelgeneem.…
Skole Hokkie liga – HoĆ«rskool Sentraal
Skole Hokkie liga. Die skole hokkie liga wedstryde is bykans afgehandel. HoĆ«rskool Sentraal se spanne het goed presteer. Die o.18A dogtersspan het teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© met 5-2 gewen en…
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024. Oranje het ‘n trotse tradisie wat jaar na jaar voorleef om verskeie o.7 hokkie-spanne van skole regoor Bloemfontein te nooi vir die graad 1 wedstryde. Op…
Goju Kai Nasionale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Elvin Pienaar, verteenwoordig die Goju Kai Vrystaatspan tydens die 44ste Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. Die kampioenskappe vind vanaf 9 tot 11 Augustus…
SA Stoeikampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SA Stoeikampioenskappe. Christiaan Cromie, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het 28 Junie aan die SA Stoeikampioenskappe deelgeneem. Christiaan het ‘n derde plek in die o.17 vrystyl-afdeling behaal. Meer…
KSA Open-elite Development – Laerskool Truida Kestell
KSA Open-elite Development. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Johan Bezuidenhout en Jandre Bezuidenhout het deelgeneem aan die KSA Open-Elite/Development Championships in Tongaat. Die kampioenskappe is aangebied vanaf…
Vrystaat Skole Rugby-stadsliga – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Skole Rugby-stadsliga. Twee rugbyspanne van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, o.19B en o.15A, is gekroon as die Vrystaat Skole Rugby-stadsliga wenners. Uitslae tydens finaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
Mediumskole hokkie-liga uitspele – HoĆ«rskool De Aar
Mediumskole hokkie-liga uitspele. Die afgelope naweek het HoĆ«rskool De Aar se hokkie onder 19A en B-spanne hoogty gevier. Hierdie twee spanne het aan die semifinale en finale van die mediumskole…
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe. JandrĆ© Vermeulen, leerder van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het twee goue medaljes by die Vystaat Gimnastiekkampioenskappe verower. JandrĆ© is vir die Vrystaatspan gekies wat September aan die…
Noord Vrystaat Gimnastiek – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Noord Vrystaat Gimnastiek. Twee gimnaste van BVHS het 3 Augustus deelgeneem aan die Noord-Vrystaat Gimnastiek se kwalifiserende kompetisie: Prestasies behaal: Adam Kotze vlak 5: (14-18 jaar): IxorĆ© Cilliers vlak 6:…
Hengel – Laerskool Stulting leerder presteer
Hengel. Die Gamtoos Hengelklub het hierdie naweek sy jaarlikse hengel prysuitdeling gehou. Hierdie jaar was daar opgewondenheid toe NC Terblanche, leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, die trofee vir die…
Johnnie Reitz Stoei Toernooi – HoĆ«rskool Pietersburg
Johnnie Reitz Stoei Toernooi. HoĆ«rskool Pietersburg leerder, Katelyn Swan, het Saterdag, 3 Augustus, aan die Johnnie Reitz Stoei Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekend gestoei en twee goue medaljes behaal. Katelyn…
SA Junior Atletiekspan – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
SA Junior Atletiekspan. Nog ‘n oud-leerder van Oranje is in die SA Junior atletiekspan ingesluit. CharnĆ© Wansbury is die tweede leerder wat in 2023 aan SekondĆŖre Meisieskool Oranje matrikuleer het,…
Grey Brakkies tot Springbokke – Grey Kollege
Grey Brakkies tot Springbokke. Van Grey “Brakkies” tot Springbokke. AndrĆ©-Hugo Venter en Jan-Hendrik Wessels is van Graad 1 af groot vriende – en mĆ“re, 20 Julie, maak hulle saam hul…
Mirnawanbeker Hokkie in MaleisiĆ« – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Mirnawanbeker in MaleisiĆ«. Kirstin Booysen, leerder van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, word eers einde vandeesmaand 16 jaar oud, maar sy het reeds die SA o.17-hokkiespan gehaal. Die Suid-Afrikaanse hokkiespelers gaan in…
Skole Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark
Skole Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ān ware ambassadeur is…
ECHS Hokkietoenooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
ECHS Hokkietoenooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se Hokkie-Eende het tydens die skoolvakansie van 5 tot 7 Julie aan die ECHS hokkietoenooi deelgeneem. Prestasies behaal: O.13A Hokkiespan Oranje eindig eerste O.13B Hokkiespan…
Vlak 3 Nasionale swemkampioenskappe – HoĆ«rskool DF Malan
Vlak 3 nasionale swemkampioenskappe. Lara Smith, Graad 10 leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het fantasties presteer in die vlak 3 nasionale swemkampioenskappe in Oos-Londen. Uitslae behaal: Meer skolenuus:…




















































