Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem se tennisspelers is baie aktief. Nie minder nie as twintig spelers van Truida Kestell het die Oos-Vrystaat verteenwoordig by die Koringaar-tennistoernooi.
- Muller Bosch
- Zoey Odendaal
- John Boshoff
- Liam Amaro
- Meiha Barends
- Linzi Botha
- Ben Rheeder
- Emma Strydom
- Lance Kriek
- John-Steph Boshoff
- Cornel Ferreira
- Cado Claassen
- Emma Smit
- Wian Botha
- Reeve Opperman
- Daniel de Beer
- Awert Viljoen
- Lize Viljoen
- Uys Wigget
- Ize Claassen
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










