Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell
Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem se tennisspelers is baie aktief. Nie minder nie as twintig spelers van Truida Kestell het die Oos-Vrystaat verteenwoordig by die Koringaar-tennistoernooi. Meer skolenuus:…









