SA Stoeikampioenskappe. Christiaan Cromie, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het 28 Junie aan die SA Stoeikampioenskappe deelgeneem.
Christiaan het ‘n derde plek in die o.17 vrystyl-afdeling behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf










