Rising Hockey Champions Challengers. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool se o.16A hokkiespan is oppad na Grahamstad om mee te ding vir die Rising Champions Challengers Cup. Dit vind plaad vanaf 8 tot 11 Augustus. Twaalf hokkiespanne sal gedurende die naweek aan die kompetisie deelneem.
BVHS sal teen onder andere die volgende skole speel:
- St Cyprian’s School
- Clarendon Girls’ High School (Vrydag) en DSG (Saterdag).
Die uitspeelrondtes volg daarna.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









