Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se eerste dogters tennisspan het pragtig gespeel en tweede geëindig in die B-Afdeling van die Roman’s Limodo Truida Kestell tennistoernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf










