Limodo Truida Kestell tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell
Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se eerste dogters tennisspan het pragtig gespeel en tweede geëindig in die B-Afdeling van die Roman’s Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Meer skolenuus:…









