)
SANESA Nasionale Kampioenskappe – HTS Middelburg

SANESA Nasionale Kampioenskappe. Ses leerders van HTS Middelburg het gekwalifiseer om vanaf 24 tot 26 September aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe deel te neem. Mieke van Niekerk, Danika van Rooyen,…

Interprovinsiale Swembyeenkoms – Hoërskool Nelspruit

Interprovinsiale Swembyeenkoms. Hoërskool Nelspruit se swemmers het Saterdag, 24 Augustus, aan die interprovinsiale swembyeenkoms in Limpopo deelgeneem en baie goed presteer. 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://nelliesh.co.za/ Foto’s verskaf

Paralimpiese Spele – Sekondêre Meisieskool Oranje

Paralimpiese Spele. Marisa Potgieter (née Swart), ’n oud-Oranje, sal by vanjaar se Paralimpiese Spele as spanbestuurder van die nasionale boccia-span optree. Marisa het in 2010 matrikuleer en werk deesdae as…

Wesgrow Sentrale Skolesport – Hoërskool Fichardtpark

Wesgrow Sentrale Skolesport. Hoërskool Fichardtpark se eerste seunshokkiespan is aangewys as die wenners van hul afdeling by die Wesgrow Sentrale Skolesport byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Fichies se o.16B seunshokkiespan…

Hoëveld Tennisspan – Hoërskool Ermelo

Hoëveld Tennisspan. Foto van links: Julie Uys, Madri van Niekerk, Ryno Maritz en Rinehardt Böhmer Errie-tennisspelers het die afgelope naweek hulself terdeë geniet toe hulle as deel van die Hoëveld Tennisspan kragte gemeet…

TWIF World Championship – Hoërskool De Aar

TWIF World Championship. Zanri Dumas, graad 11-leerder van Hoërskool De Aar, is gekies om volgende week, 5 tot 8 September, Suid-Afrika by die TWIF World Championship (toutrek) in Mannheim, Duitsland…

Sand du Plessis Toernooi – Hoërskool SPS Brandfort

Sand du Plessis Toernooi. Hoërskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die Hoërskool Sand du Plessis toernooi die afgelope…

Rugby Sewes – Tjokkies o.11A die wenners

Rugby Sewes. Tjokkies se rugby sewes spanne het weereens hul kant gebring. Welgedaan aan beide die 0/11A en -B spanne wat tydens die Fichardtpark sewes in die A-liga deelgeneem het.…

Netbal Fast 5 – Hoërskool Jim Fouché skitter

Netbal Fast 5. Hoërskool Jim Fouché se o.15 netbal fast 5 asook die o.17 span het die eindrondte van die Fast5 behaal. Die o.15 span het in die finaal teen…

MC groet OMS-tennis – Sekondêre Meisieskool Oranje

MC groet OMS-tennis. Ná ’n bietjie meer as 2 jaar as afrigter waarin Oranje se tennis ongekende sukses bereik het, het MC Olivier die afgelope naweek halt geroep. Hy gaan…

GoJu-Kai Karate Kampioenskappe – Grey Kollege

GoJu-Kai Karate Kampioenskappe. Lian Kritzinger, leerder van Grey Kollege, het onlangs aan die GoJu-Kai Karate Kampioenskappe deelgeneem. Lian het skitterend presteer en die volgende medaljes verower; Hy is ook ingesluit…

Sewes Rugby – Hoër Jongenskool Paarl

Sewes Rugby. Hoër Jongenskool Paarl se o.14 sewes rugby het vierde geëindig by die Durbanville 7’s-toernooi. Die o.15A span het die volgende prestasies behaal: Danté Davids van HJS word aangewys…

Interprovinsiale Gala – Hoërskool Pietersburg

Interprovinsiale Gala. Hoërskool Pietersburg het Saterdag, 24 Augustus, aan die Interprovinsiale Gala by Stanford Lake College deelgeneem en puik presteer! Rozaan Korff: Isak van der Schyff: Fourie van Wyk: Meer…

Hoërskole Skaakliga 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Hoërskole Skaakliga 2024. Foto: Fichies se skaakspelers. Hoërskool Fichardtpark se o.19A-Skaakspan is bekroon as die algehele wenners van die Bloemfonteinse Hoërskole Skaakliga 2024. Die o.19 A-spanlede Ruald van Heerden, Ruan…

Vrystaat Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Gimnastiekkompetisie. Ansje Bekker, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het 17 Augustus aan die Vrystaat gimnastiekkompetisie deelgeneem. Ansje het as volg presteer: Sy sal gedurende die skoolvakansie aan die SA-gymnastics…

Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo neem oor

Hoëveld Tennisliga. EHS het op 12 en 13 Augustus aan die Hoëveld Tennisliga deelgeneem in Secunda. Die volgende hoërskole het mekaar die stryd aangesê: Hoërskool Ermelo, Hoërskool Hoogenhout, Hoërskool Secunda,…

Ruiterkuns – Hoërskool Wagpos

Ruiterkuns. Ses ruiters van Hoërskool Wagpos, Brits, het Noordwes kleure verwerf vir Ruiterkuns. Hierdie ruiters verteenwoordig die provinsie tydens die Nasionale Kampioenskappe gedurende September. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/ Foto verskaf

Africa Genesis Archery – Hoërskool DF Malan

Africa Genesis Archery. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, Namibië. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die…

Provinsiale Krieketspanne – Hoërskool Fichardtpark

Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van Hoërskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. 𝗢.𝟭𝟲 Motheo Krieketspan 𝗢.𝟭𝟵 Motheo Krieketspan Meer…

Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo

Hoëveld Tennisliga – Hoërskool Ermelo se leerders het die oorhand geneem by die Hoëveld Tennisliga. Erries het op 12 en 13 Augustus deelgeneem aan die tennisliga in Secunda. Die volgende…

Stadsliga Hokkie – Grey Kollege kraai koning

Stadsliga Hokkie. Vier hokkiespanne van Grey College se o14A-, o16A-, o16B- en o18A- spanne het hul ligas gewen in die Stadsliga Hokkie. Grey Kollege se B- en C-spanne het ook…

Thabo Mofutsanyana-krieketspanne – BVHS spelers in spanne

Thabo Mofutsanyana-krieketspanne. Twaalf krieketspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Thabo Mofutsanyana-krieketspanne: O.19 Seuns O.16: Seuns Dogters: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf

Vrystaat Vrouehokkiespan – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Vrouehokkiespan. Twee leerders van Hoërskool Witteberg, Tumi Mosikili en Amy Kotzé, is saam met hul onderwyseres, Juf. Casey-Jean Terblanche, ingesluit in die Vrystaat Vrouehokkiespan. Die Vrystaat Vrouehokkiespan neem vanaf…

Shotochamps Karate – Hoërskool Jim Fouché

Shotochamps Karate. Divan Venter, Cara Hoffman en Elvin Pienaar het die afgelope naweek aan die Shotochamps Karate deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Interprovinsiale Tennistoernooi -Laerskool Truida Kestell

Interprovinsiale Tennistoernooi. Awert Viljoen, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Interprovinsiale tennistoernooi in Pretoria waar hy die Vrystaatspan verteenwoordig het. Die toernooi…

ASA Landloop – Hoërskool Ermelo

ASA Landloop. Die Erries se landloopatlete het op 17 Augustus aan die ASA Landloop se Mpumalanga Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het uitstekend gevaar: Vyf atlete, Aletha Kloppers, Mnqobi Mabuza, Esmari…

Skaak Distriksliga – Laerskool Westwood

Skaak Distriksliga. Twee leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, Iowan Mann en Leane Mann, het deelgeneem aan die Skaak Distriksliga op 16 Augustus. Hierdie twee skaaksterre is verkies tot die Gauteng-span…

Griffons Rugbyspan – Primêre Skool Naudeville

Griffons Rugbyspan. Nardus Cronje, leerder van Primêre Skool Naudeville is gekies vir die 0.12, 7’s Griffons Rugbyspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Lejweleputswa Interskaak toernooi – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa Interskaak toernooi. Sewe leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa Interskaak toernooi. Die toernooi vind plaas op 20 en 21…

SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan – Hoërskool Fichardtpark

SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Corné Rossouw, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is verkies vir die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Sy verteenwoordig die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan vanaf 24 tot 28 September te…

Biathle- en Triathle Wêreldkampioenskappe – Oranje Meisieskool

Biathle- en Triathle Wêreldkampioenskappe. Twee atlete van Sekondêre Meisieskool Oranje, Danny Pienaar (graad 10, triathle) en Marné van Rensburg (graad 9, biathle) is gekies vir die SA-span tydens die Biathle-…

SA Skermkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SA Skermkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark leerder, Miguel Ribeiro, het aan die SA Skermkampioenskappe deelgeneem. Hy het ‘n silwer medalje in die o. 20 Sabel en ‘n brons medalje in die o.17…

Limpopo Hoërskole Gholfspan – Hoërskool Pietersburg

Limpopo Hoërskole Gholfspan. Mea Swart, leerder van Hoërskool Pietersburg, is gekies tot die Limpopo Hoërskole Gholfspan. Mea gaan die Limpopo-gholfspan verteenwoordig by die SA Hoërskole Gholf Toernooi wat van 22…

Distriks-landloop kompetisie – Laerskool Westwood

Distriks-landloop kompetisie. Ses atlete van Laerskool Westwood het in die top 20 atlete by die skole landloop byeenkoms, wat oor 3 weke plaasgevind het, geëindig  Hierdie ses langasems dring deur…

Skaak Sirkelwenners – Primêre Skool Naudeville

Skaak Sirkelwenners. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is aangewys as die o.14 Skaak Sirkelwenners: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf

Noordvaalbeker – Erries bring beker huistoe

Noordvaalbeker. Op Saterdag, 17 Augustus, het die o.15A-rugbyspan van Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Leeuwenhof Akademie van Bedfordview, Johannesburg. Die wedstryd het getuig van goeie rugby vanaf beide spanne…

Thabo Mofutsanyana Krieketspanne – Hoërskool Witteberg

Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Foto: van links voor: Lize vd Bergh, Leanne ViljoenMiddel van links: Leozé Lottering en Mia DaackeAgter van links: Keisha Nel en Zané Wessels. ‘n Totaal van dertien…

Krieket – Hoërskool Ermelo kragmetings

Krieket. Foto: Erries 2de Krieketspan Hoërskool Ermelo se o.14A-krieketspan het op 13 Augustus teen Hoërskool Hoogenhout se o.14B-span gespeel. Die Erries het die loting gewen en besluit om eerste te…

Wolfpack Tennistoernooi – Primêre Skool Fichardtpark

Wolfpack Tennistoernooi. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein leerders, Mikayla Luyt, Isabell Ras, Lienke Gerber, Matthew Bolleurs en Tiaan Venter het deelgeneem aan die Wolfpack Tennistoernooi. Uitslae behaal – Senior Intermediêr:…

SA Jagters Streekskiet kompetisie – Welkom Gimnasium

SA Jagters Streekskiet kompetisie. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het op 17 Augustus deelgeneem aan die SA Jagters Streekskiet kompetisie in Bothaville en uitstekend gevaar. Hy het deelgeneem aan drie…

SA Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.15A-netbalspan het die naweek 8ste in hul SA-Netbaltoernooi in Magaliesburg geëindig. Dit bring mee dat Oranje se 5 A-spanne vir die eerste keer ooit…

Landloop Vrystaat Champs – Grey Kollege

Landloop Vrystaat Champs. Twee van Grey Kollege se landloopatlete het deelgeneem aan die Landloop Vrystaat Champs. Die byeenkoms is op 3 Augustus by die Kovsies Landloopbaan gehou. Jaylynn Seclave en…

Interskole Netbal 2024 – Hoërskool Durbanville teen Stellenberg

Interskole Netbal 2024. Die afgelope naweek het die interskole tussen Hoërskool Durbanville en Hoërskool Stellenberg in Kaapstad plaasgevind. Wat die netbal betref is daar min woorde vir Hoërskool Durbanville se…

Netbal Fast 5 Toernooi – Hoërskool Wilgerivier

Netbal Fast 5 Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se o.17 en o.15 netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Netbal Fast 5 Toernooi deelgeneem. Die o.17 span eindig 3de van twaalf spanne…

Vrystaat Landloopspan – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Landloopspan. Vier dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Landloopspan wat op 7 September gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Vanderbijlpark. Meer skolenuus:…

Interskole 2024 – Grey Kollege teen Paul Roos Gimnasium

Interskole 2024. Grey Kollege, Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, interskole die afgelope naweek in Stellenbosch. Rugby: o.19 Rugby: O.16 Rugby: O.15 Rugby: O.14 Hokkie: O.19 Hokkie: O.16 Hokkie: O.14…

Kovsiebeker Semi-finale – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Kovsiebeker Semi-finale. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste rugbyspan het gewys waartoe hulle instaat is toe hulle Landboudal van Jacobsdal in die Kovsiebeker semi-finaal met met 24-22 gewen het. BVHS se…

Vrystaat Landloopspan – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Landloopspan. Twee atlete van Primêre Skool Fichardtpark, Mason Jordaan en La-Rochelle du Plessis, is hul skool se lang-asems. Hierdie twee atlete is in die Vrystaat Landloopspan ingesluit. Meer skolenuus:…

Sport en Jag Federasie – Primêre Skool Fichardtpark

Sport en Jag Federasie. Stian Strauss, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Nasionale Baansport Kampioenskap van die SA Sport en Jag Federasie deelgeneem. Hy het ‘n…

Sportprysuitdeling 2024 – Hoërskool Parel Vallei

Sportprysuitdeling 2024. Leerders van Parel Vallei is beloon met top sportpryse in hul verskeie kodes. Die leerders se toewyding en harde werk dien as ‘n inspirasie en dit was met…