Thabo Mofutsanyana-krieketspanne. Twaalf krieketspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Thabo Mofutsanyana-krieketspanne:
O.19 Seuns
- Juan Theunissen (afwesig op foto)
- Neel Brink (afwesig op foto)
- Thato Nthebere
- Joel Coetzee
- André Heunis (afwesig op foto)
- JD van Dyk
- Vlag Janse van Rensburg
O.16: Seuns
- Abi Tshonti
- Paul Naudé
- Janno Olivier
- Jordan Buitendag
Dogters:
- Miné Alberts (afwesig op foto)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








