Stadsliga Hokkie. Vier hokkiespanne van Grey College se o14A-, o16A-, o16B- en o18A- spanne het hul ligas gewen in die Stadsliga Hokkie. Grey Kollege se B- en C-spanne het ook besonder goed presteer en behaal goeie algehele plekke.
Uitslae:
o18A Liga
- 1ste plek- Grey Kollege Eerste Span (Wen Saints A 3-1)
- 3de plek – Grey Kollege o18B (Wen Hoërskool Fichardtpark A 4-1)
o18B Liga
- 2de plek – Grey Kollege o18D (Verloor teen JF B 0-2)
o16A Liga
- 1ste plek – Grey Kollege o16A (Wen Saints A 6-0)
- 3de plek – Grey Kollege o16B (Wen JF A 5-1)
- 5de plek – Grey Kollege o16C
o16B Liga
- 1ste plek – Grey Kollege o16D(Wen JF B 6-1)
- 3de Plek – Grey Kollege o16E
o14 Liga
- 1ste Plek – Grey Kollege o14A (Wen Saints A 1-0 in shootouts)
- 5de Plek – Grey Kollege o14B


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf









