)

Thabo Mofutsanyana Krieketspanne – Hoërskool Witteberg

Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Foto: van links voor: Lize vd Bergh, Leanne Viljoen
Middel van links: Leozé Lottering en Mia Daacke
Agter van links: Keisha Nel en Zané Wessels.

‘n Totaal van dertien krieketspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is onlangs gekies om deel uit te maak van die onderskeie Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Die proewe het reeds op 6 Augustus in Bethlehem plaasgevind. Hierdie talentvolle leerders het deurgedring na die volgende rondte van die Vrystaatspan proewe, wat gedurende September sal plaasvind.

O.18A Seuns

  • Lesego Mosikidi

O.18A Dogters

  • Lize vd Bergh
  • Leanne Viljoen
  • Leozé Lottering
  • Mia Daacke
  • Keisha Nel
  • Zané Wessels

O.16A Seuns

  • Anru Erasmus
  • Lwazi Mosea
  • Janco Botha
  • Dumisani Johnson
  • Xander Fourie
  • Mila Oerson
Foto: o.16A Seuns – Voor: Anru Erasmus en Lwazi Mosea Lesego Mosikidi
Middel: Janco Botha en Dumisani Johnson
Agter: Xander Fourie en Mila Oerson

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal