SA Skermkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark leerder, Miguel Ribeiro, het aan die SA Skermkampioenskappe deelgeneem. Hy het ‘n silwer medalje in die o. 20 Sabel en ‘n brons medalje in die o.17 Epee verwerf.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









