Netbal Fast 5. Hoërskool Jim Fouché se o.15 netbal fast 5 asook die o.17 span het die eindrondte van die Fast5 behaal.
Die o.15 span het in die finaal teen Eunice High School gespeel en wen die wedstryd 16-15. JF eindig eerste in Motheo.
JF se o.17 span het met 16-24 teen Hoërskool Sentraal verloor en eindig tweede in Motheo.
Beide spanne dring deur na Vrystaat wat volgende naweek in Reitz plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za
Foto verskaf









