Wesgrow Sentrale Skolesport. Hoërskool Fichardtpark se eerste seunshokkiespan is aangewys as die wenners van hul afdeling by die Wesgrow Sentrale Skolesport byeenkoms.
Tydens die byeenkoms het Fichies se o.16B seunshokkiespan derde in hul afdeling geëindig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









