)

Interprovinsiale Tennistoernooi -Laerskool Truida Kestell

Interprovinsiale Tennistoernooi. Awert Viljoen, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Interprovinsiale tennistoernooi in Pretoria waar hy die Vrystaatspan verteenwoordig het. Die toernooi is aangebied by die Groenkloof Tennisklub.

Die Vrystaatspan het uitekende tennis gespeel en wen die toernooi uit sestien streke regoor die land. Awert is na afloop van die toernooi gekies as deel van die SA Skoletennisspan wat agt seuns en agt dogters insluit.

Toekennings:

  • Vrystaat – Goud
  • Gauteng-Noord – Silwer
  • KwaZulu-Natal – Brons

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal