TWIF World Championship. Zanri Dumas, graad 11-leerder van Hoërskool De Aar, is gekies om volgende week, 5 tot 8 September, Suid-Afrika by die TWIF World Championship (toutrek) in Mannheim, Duitsland te verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










