Hoërskool Punt leerder presteer by Interprovinsiale Swem Kampioenskappe
Damian Smith Damian Smith, Gr 9-leerder van Hoërskool Punt, het die afgelope naweek aan die SA Level 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe deelgeneem. Tydens die Kampioenskappe ryg hy die medaljes as…
Hoërskool Punt Rugby, vs Hoërskool Hermanus
Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom. Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het…
Hoërskool Punt Netbal, vs Hoërskool Hermanus
Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom. Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het…
Hoërskool Punt Hokkie, vs Hoërskool Hermanus
1Ste Seuns-hokkiespan Agter vlnr: Mnr. L. van Niekerk (afrigter), Bertus Kruger, Johan Swanepoel, Mikael Berrington, Johandré Hoon, Albert Theron, Serett Kruger, Brenden Schutte en Lisa van Wyk Voor vlnr: Divan…
OAKDALE-TOUTREK MAAK GESKIEDENIS
Oakdale 520 kg A-span wen Goud Agter: v.l.n.r.: JW Wessels, Rohan van Rooyen, Benjamin Herbert, Jaco van Deventer en Piet Lourens (afrigter). Voor: v.l.n.r.: **Guillaume Nel, Nic Meyer, MJ Marais,…
EHS-Landbouleerders geniet Chrissiesmeer Boeredag
Die graad 10-Landbouleerders van EHS wat die Chrissiesmeer Boeredag bygewoon het. Die graad 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo, het op Woensdag, 11 Maart, die Chrissiesmeer Boeredag besoek. Daar het die leerders…
St Andrew’s School for Girls pupil selected into Southern Gauteng U13 hockey team
Keratile Manaka, a grade 7 pupil from St Andrew’s School for Girls, has been selected into the Southern Gauteng U13 hockey team. Congratulations, Keratile!
Hoërskool Ermelo wys hul staal teen Midstream College
Luyanda Mabuza Op Saterdag, 14 Maart, was die Erries douvoordag op die pad na Midstream College in Pretoria. Ten spyte daarvan dat dit groentjieskonsert-tyd is en al die huise tot…
Errie-skuts verbeter wéér persoonlike bestes
Vlnr: Pieter de Beer, Renel Swanepoel en Rinus Louw Hoërskool Ermelo se skuts het op 10 en 11 Maart aan die tweede prysskiet op Bethal deelgeneem. Alhoewel al die skuts goed geskiet…
Hoërskool Outeniqua: Ekonomie Opstel Kompetisie
Baie geluk aan Ané Snyman, graad 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, wat gekies is vir die Nedbank Ekonomie opstelkompetisie. Sy het op 14 Maart ‘n aanbieding gedoen voor…
Uppies Hokkie by Grey Kollege Sportdag
Uppies o.18 seuns Hoërskool Upington hokkie het die afgelope naweek by Grey Kollege se sportdag meegeding teen talle skole op die hokkieveld. Die skole sluit in Grey Kollege, Hoër Meisieskool…
Hoërskool Strand se Toutrekkers maak Helderberg trots!
Die 440kg A-span Silwermedalje-wenners. (Foto’s verskaf) Die ure en ure se harde werk wat Hoërskool Strand se toutrek-atlete, hul afrigters en hul ouers ingesit het het duidelike vrugte afgewerp toe…
VERSLAG – WES-KAAP KAMPIOENSKAP
Vlnr: Marli Botha, Christopher Smit en Anél Swart Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap by die Dal Josafat Stadion deelgeneem het – en…
AREND-NETBALSPELERS BY PORTERVILLE-SPORTDAG
Nicole Williams, voor, in aksie Hoërskool Strand se 19 A-netbalspan het op Saterdag, 14 Maart in Porterville aan die Bulfees-sportdag deelgeneem. Die deelname aan hierdie sportdag is besonder sinvol aangesien…
SPAR HOKKIETOERNOOI VIR ONDER 16 DOGTERS
Voor vlnr: Joy Daniels, Dominique Shepherd, Amelia Lewies, Celentia Janse van Vuuren, Antoinette Bredenkamp en Aneldie Morkel Agter vlnr: Amber Philips, Daniëlle Meyer, Candice Dalton, Beanca van Nieuwholtz, Danelie Pienaar,…
Laerskool Westwood ruim Boet Human Parkie op
Laerskool Westwood, Boksburg, bedank al die Wessie-leerders, ouers en personeel wat Saterdag gehelp het om die Boet Human Parkie in Beyerspark, Boksburg, op te ruim. Laerskool Westwood se Natuurleweklub vat…
Treverton College: Annual Kamberg Classic Mtb Event
Charly and Jorden-Lee receiving vouchers during prize giving. This weekend Treverton’s Gap Year Team participated in the annual Kamberg Classic Mtb event. A few of them were not able to…
Treverton College Girls First Tennis Team
On a warm Friday afternoon, the Girls’ First Tennis Team played a great game as they emerged victorious at their last fixture. In a hard fought final match, the girls played…
Liggies wys hul staal teen Vereeniging Gimnasium
JP Louw Calstar Group Eerstespan Dit was ‘n goeie sportdag vir Ligbron Akademie vir Tegnologie toe die wintersportspanne van Ligbron en Vereeniging Gimnasium mekaar op Saterdag, 14 Maart, op die…
Ligbron en EHS eerste seuns hokkiespanne meet kragte
Van Zyl Conradie in aksie tydens die Ligbron en EHS seuns hokkie liga wedstryd. Die seuns eerste hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Ermelo het op Donderdag, 12…
2020 War Cry Leader at St Charles College
At the announcement of the St Charles College 2020 War Cry Leader, Alulutho Khuluse (left) and Sanele Mdingi (2020 Head Boy). St Charles College offers many forms of leadership opportunities.…
KIARA KÁN VASBYT!
Kiara met haar sertifikaat Kiara Vosloo, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die groot voorreg gehad om die Okavango Vasbyt vir dogters aan te pak en te…
EHS-seunshokkie begin liga
Left to right: Willie Harmse, Eben Broekman, Adriaan Olivier Op Donderdag, 12 Maart, het Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkiespan hul eerste ligawedstryd gespeel. Die wedstryd het teen Ligbron Akademie vir Tegnologie plaasgevind.…
Hoërskool Langenhoven se Wintersport goed op dreef
Hier verskyn die leerders wat aan die sportdag deelgeneem het Foto verskaf Die eerste rugbyspan, netbalspan en dogtershokkiespan van het op Saterdag, 7 Maart, te Plettenbergbaai, aan Hoërskool Wittedrif se…
Hoërskool Langenhoven Tennisspelers presteer
Vlnr: Loumé Stegman, Mialize Wessels, Anke Gildenhuys en Inga Rall Foto verskaf Die tweede dogters-tennisspan van Hoërskool Langenhoven het op Dinsdag, 3 Maart, teen Glenwood House gespeel. Die Dassies het die…
Hoërskool Langenhoven Skaakspelers presteer
Agter vlnr: Bernicia Adams, Jo-Andrea Elbrink, Christopher Joseph, Fayden Sefoor, Jordan Sefoor en Kaylin Andrews Voor vlnr: Hanlie Fransies, Zuraida Prins, Diaheine-Lee Prins, Jominique van Wyk en Samonique Jacobs Foto…
Laerskool Vryburg Atletiek
Laerskool Vryburg is trots op hul atlete se prestasies tydens die Noord-Wes Atletiekbyeenkoms. Aflosspanne: 1 x Goud 2 x Silwer 4 x Brons Individuele atlete: 6 x Silwer 2 x…
Laerskool Vryburg o/11 Rugbyspan presteer
(Foto verskaf) Die O/11 Rugbyspan van Laerskool Vryburg het verlede week teen Laerskool Staats in Kimberley met ‘n telling van 22 – 7 gewen. Hulle het ook die naweek op…
Laerskool Vryburg Atlete presteer
(Foto verskaf) Bergh Vorster van Laerskool Vryburg, het vir die tweede agtereenvolgende jaar gekwalifiseer vir Hoogspring. Hy spring tans 1.35m hoog en is ook die skool se rekordhouer vir beide…
Unilever donates to GHS
Pictured (from left): Asanda Ngcobo, Thasha Govender Hannah Gordon, Andrew Graaf (Principal) Sarah La Grange and Sithelo Zungu Pietermaritzburg Girls’ High School were very lucky to be one of the…
Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 8s donate to Singakwenza
Pictured (from left): Viha Jayram, Julie Hay (Singakwenza Director), Meyoory Padayachee, Nöa Apelgreen, Calista Brock, Aphethokuhle Mzobe and Hope Mkhize During the first term the Grade 8s at Pietermaritzburg Girls’…
Laerskool Muldersdrif Redenaars
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul leerders wat aan die Superreeks Redenaars by Laerskool Horison deelgeneem het. Die Mullies het goed presteer en het selfs twee uit drie kategorieë…
Hoërskool Punt speel Rugby en Hokkie by Loerie-Sportdag!
Dogters o.18B-hokkiespan Voor: Ché-lyn Gower, Daneil Ruiters, Douwleen Conradie en Zenith Seconds Agter: Anke de Swart, Zeonelda Pieterse, Amelea Canary, Nina Kolesky, Elaine van der Berg, Lindy de Wet, Bonny…
Laerskool Park leerders presteer in skaak
Vlnr: Stefan Volgraaff, Dan-Mari Pienaar en Gebhardt de Lange Laerskool Park leerders het goed presteer tydens die Mosselbaai Streek wedstryde te Sao Bras. Stefan Volgraaff wen 3 van 5, Dan-Mari…
Newton Primary Atlete na SA Atletiek byeenkoms
Newton Primary School is very proud of Sade and Blaine. They will represent the province at the SA Athletics Event. Newton is baie trots op hierdie twee atlete. Hulle gaan…
Errie se stem dra haar tot by Nasionale-uitdunne
Miceala Erasmus Miceala Erasmus, graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het gedurende 2019 aan Talent Africa se streeksuitdunne deelgeneem met ‘n uitsonderlike sang-item. Die Erries is besonder trots op Miceala…
Errie-skuts is goed op dreef
Vlnr: Dehandri Morkel en Emma Stevens Die naweek van 6 tot 7 Maart het vyf van Hoërskool Ermelo se skuts aan die Interprovinsiale Skietkompetisie in Middelburg deelgeneem. Dit was die…
Hoërskool Ermelo presteer by Mpumalanga-streekjeugskou
Vlnr: LJ Buys, ZJ Fourie, mnr. Harry Labuschagne en Amahle Nzimande Op 7 Maart het die Erries aan die tweede Mpumalanga Jeugskoukompetisie deelgeneem in Balfour. Drie leerders aan hierdie kampioenskap…
Hoërskool Aliwal-Noord Country Districts O/18 Tennisproewe
Op Maandag, 2 Maart, is die laaste rondte proewe gespeel vir die onder 18 seuns en ANHS se tennis-seuns het uitstekend gevaar! Baie geluk aan die volgende seuns wat vir…
Aliwal North High School attend RYLA Camp
The RYLA camp was an amazing opportunity for tomorrow’s leaders. RYLA stands for Rotary Youth Leadership Awards. It was very insightful and it focussed mainly on teamwork and leadership skills.…
Laerskool Park Atlete presteer by PSG Atletiek
Agter vlnr: Richardo van Eck, Katrien Botha, Karli-Louise Westons, Cammy Cordom, Melissa Kuun, Lara Brown en Jaywin Scholtz Voor vlnr: Nihan Erasmus en Mia Rossouw Laerskool Park se atlete het…
Laerskool Park atlete presteer by Outeniqua Atletiek
Outeniqua atletiek vlnr: Cammy Cordom: 2de Plek 100m, 3de plek 70m hekkies en 3de plek 150m; Mark-Hein Fourie: 1ste Plek Hoogspring – Rekord!, 1ste plek 75m Hekkies en 1ste plek 150m;…
Laerskool Park Tennis
Vlnr: Jean Schoeman, Zander Maritz, Danicka Bronn, Luka Otto, Suanne Steyn, Rossouw Gericke en Olof Poggenpoel Sewe tennisspelers van Laerskool Park, Mosselbaai, het Eden verteenwoordig tydens die Synergy Cup vanaf…
Laerskool Park se Biblioteek kry nuwe baadjie
Laerskool Park se biblioteek het ‘n spoggerige nuwe baadjie gekry. Dit is ‘n plek waarin leerders met lus kan rondsnuffel en boeke lees. Hiermee poog ons om ‘n liefde vir…
Laerskool Park Pretstap 2020
Laerskool Park in Mosselbaai het op 7 Maart ‘n fees van pret en kleur gehou. Die dag het begin met elke klas se verteenwoordiging van ‘n land wat aan die…
Hoërskool Aliwal-Noord Graad 8 Tegnologieleerders maak woonstelle!
Die graad 8’s van ANHS het die taak gekry om hul droom-woonstel te ontwerp en dan ook te bou… nie uit bakstene en sement nie maar van huishoudelike goedere. Die…
Aliwal North High School: First Aid
ANHS sponsored 3 learners and 3 educators to attend a First Aid (Level One) course at Holy Cross from 25 to 27 February. Two learners volunteered to pay for themselves.…
Aliwal North High School Netball at the Grens’ Sports Festival
On Saturday, 7 March, ANHS Netball took to the road bound for East London to participate in the Grens’ Sports Festival. They played three matches on the day– with only…
Hoërskool Punt Netbal vs Hoërskool Bredasdorp
Hoërskool Punt se 0.17A-span V.l.n.r. Liesel Condradie, Leandrie van der Linde, Carlin Oppperman, Megan le Roux, Chanté Bhana, Shenique Lawrence en Kaydia Steenkamp Op Saterdag, 7 Maart, het Hoërskool Punt…





















