)

EHS-Landbouleerders geniet Chrissiesmeer Boeredag

Die graad 10-Landbouleerders van EHS wat die Chrissiesmeer Boeredag bygewoon het.

Die graad 10-landbouleerders van Hoƫrskool Ermelo, het op Woensdag, 11 Maart, die Chrissiesmeer Boeredag besoek. Daar het die leerders die lesing oor Bewaringsboerdery bygewoon en nuwe kennis verwerf oor ekologiese boerdery. Die leerders het ook die verskillende kultivars van mielies en sojabone van verskillende maatskappye, asook demonstrasies van verskillende grondbewerkingsimplemente geniet. Die Erries is baie dankbaar vir die geleentheid om die dag saam met die Chrissiesmeer-boeregemeenskap te kon geniet.

Herman Holtzhausen, ā€˜n graad 10-Errie, het tydens die boeredag aan ā€˜n kompetisie van Dekalb-saadmaatskappy deelgeneem. Feesgangers het die geleentheid gekry om die gewig van mieliepitte in n glashouer korrek te skat. Herman het die naaste aan die werklike massa geskat en was maar slegs met 6g uit!

Herman het vyf sakkies mieliesaad van Dekalb gewen.

Herman Holtzhausen

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal