)

Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer na hermerk

Hlohonolofatso Sibeko en Rizqah Tayob

Ná afloop van die 2019 matriek-eindeksamen se hermerk het Ligbron Akademie vir Tegnologie die goeie nuus ontvang dat die Liggies ‘n tweede leerder het wat met 7 onderskeidings spog. Hlohonolofatso Sibeko het onderskeidings in die volgende vakke behaal: English Home Language 80%, Afrikaans FAL 86%, Wiskunde 90%, Lewensorieëntering 81%, CAT 86%, Lewenswetenskap 86% en Fisiese Wetenskap 94%.

Ronald Pringel het sy Afrikaans Huistaal geslaag en slaag dus nou ook sy matriek. Nog ‘n leerder, Rizqah Tayob, is ook nou die tweede leerder wat haar matriek met 5 onderskeidings slaag. Die totale onderskeidings vir Ligbron se 2019 matrikulante staan nou op 151 onderskeidings met ‘n slaagsyfer van 99,3%.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal