Crawford International Ruimsig learner makes transparent full-face masks for Corona Virus
Brandon de Greef Crawford International Ruimsig Maragon) is so proud of Brandon de Greef that has joined an initiative in SA printing face shields—transparent disposable full-face masks that help block…
Hoër Meisieskool Paarl 1ste dag 2020
Dear Girls’ High/ Liewe Girls’ High Aangeheg is ‘n foto van die eerste dag van die eerste kwartaal 2020. Vandag sou die eerste dag van die tweede kwartaal wees, maar…
Roedean School’s Choice of Hallelujah
Recorded by Roedean School Choice, remotely on their phones, then mixed together by Ralf Schmidt their conductor Released to create awareness for the Presidents Solidarity Fund to benefit all those…
Afrikaanse Hoër Meisieskool 100 jaar
Mej Evelyn Verster 1930 – 1944 en Mej Elizabeth Steyn 1945 – 1962 Affies is vanjaar ‘n 100 jaar oud. Deur die jare het die hoofde daarna gestreef en dit reggekry…
Curro Krugersdorp: Putting an enquiring mind at ease
As we all know, the World Health Organisation officially declared the COVID-19 coronavirus a pandemic. These are scary times, especially for enquiring young minds who are just starting to ask…
St Andrew’s School for Girls juniors study at home
St Andrew’s School for Girls junior girls learning at home
Hoër Landbouskool Oakdale O.16A Rugbyspan kry borg
Mass Hire wat Stilbaai en omliggende areas bedien, is een van Oakdale o.16 A-rugbyspan se borge wat hulle gedurende 2020 ondersteun. Mass Hire het die span toegerus met wedstrydbroekies. Oakdale…
Hoër Landbouskool Oakdale Krieketkaptein 100 n.u.n.
Kaylim Cordier Kaylim Cordier, van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het in 2016 op die plaas aangekom met ’n tas vol drome en verwagtinge. Hy het egter gou besef…
CHS-Netbal neem deel aan Despatch Sportfees
CHS is verteenwoordig deur Roshay Hendricks (kaptein). Andiswa Futuse, Chulumanco Duka, Angela Nqabisa, Ané Nortje, Zaanri Hay, Jana du Toit, Anushka Pieterse en Candice Bosch. (Foto verskaf) Hoërskool Cradock se…
Hoërskool Cradock Hokkie
(Foto verskaf) CHS hokkie het deelgeneem aan die Despatch sportfees wat van 13 tot14 Maart by Hoërskool Despatch Despatch plaasgevind het. Die dogters was onoorwonne in al hul wedstryde en…
Hoërskool Cradock Landsdiens
CHS Landsdiens het hul eerste gebiedskamp vir 2020 onder die wakkende oë van mnr en mev Duvenhage en mnr en mev Cronje gehou. Foto’s verskaf
Hoërskool Cradock Swemmers presteer
Drie swemmers van Hoërskool Cradock was uitgenooi om aan die Top 8 Gala te Port Elizabeth deel te neem. Hierdie gala word jaarliks gehou waar die 8 vinnigste swemmers in…
Boodskap aan Hoërskool Aliwal-Noord: Corona virus
“Geagte Alies, Soos ons almal bewus is, is die land in krisis gedompel en soos die President aangekondig het, is ons land in “Lock down” – dus kan ons nie…
Camps Bay High School help the community during Coronavirus pandemic
Camps Bay High School has undertaken to provide vulnerable learners with grocery packs every week for the next few weeks, to mitigate the impact of the coronavirus. The school says…
St Andrew’s School for Girls Grade 12’s learning from home
St Andrew’s School for Girls’ resilient and diligent grade 12’s, are busy with remote learning from home. Keep it up girls!
HOËRSKOOL DF MALAN DOGTERS HOKKIE-PREMIERSPAN
Foto verskaf Hoërskool DF Malan spog graag met die dogters premierspan wat aan die gesogte St Mary’s toernooi tussen 1 en 5 April sou deelneem. “Ons glo dit sal later…
BOODSKAP VAN HOËRSKOOL DURBANVILLE SE SKOOLHOOF
My liewe Durbies Na gisteraand se aankondiging is dit nou meer as ooit waar dat die mens soms wik, maar God beskik. Ek weet jul jaar is besig om anders…
Hoërskool Strand onderwysers bederf
“Baie dankie aan Robbie Schmidt van SixWeeks Mobile Barista wat die personeel van Hoërskool Strand met sy heerlike koffie bederf het. Dit het ons werklas en Covid-19-vrese vir seker verlig.…
Hoërskool Upington – Met tegnologie word die Korona-virus vasgevat
‘n Paar jaar gelede het Hoërskool Upington tablette i.p.v. handboeke geïmplimenteer en mense was in twee verdeeld daaroor. Party mense het gesê dat dit ‘n onnodige finansiële uitgawe is, maar…
Laerskool Vryburg bedank hul borge
Graag bedank Laerskool Vryburg die volgende borge vir hul 1ste span rugby seuns se klere hoedjies en sakke. Die seuns lyk pragtig dankie dat u in ons skool en kinders…
Hoërskool Vryburg Netbal vs Hoërskool Schoonspruit in NWU Super 16
Hoërskool Vryburg se netbalspanne het kragte gemeet teen Hoërskool Schoonspruit. Vryburg het met twee uit vyf spanne wat gewen het uit die stryd getree. 1stes wen/ win 30 – 25…
Hoërskool Vryburg Hokkie vs Hoërskool Schoonspruit in NWU Super 16
Hoërskool Vryburg se hokkiespanne het kragte gemeet teen Hoërskool Schoonspruit. Vryburg het baie goeie hokkie gespeel met drie uit ses spanne wat gewen het en twee spanne wat gelykop gespeel…
Hoërskool Vryburg Rugby vs Hoërskool Schoonspruit in NWU Super 16
Hoërskool Vryburg se rugbyspanne het kragte gemeet teen Hoërskool Schoonspruit. Vrygurg het baie goeie rugby gespeel met vier uit vyf spanne wat gewen het. 1stes wen/ win 52 – 7…
Edgemead Gymnast excels at Rhythmic Gymnastics UAG African Championships 2020
Well done to Junior Olympic gymnast, Yulia Galukhin (grade 9) Edgemead High School, who won 5 medals in the 15th Rhythmic Gymnastics UAG African Championships 2020 (livestream 2020)
Gold Presidents’ Awards at St Charles College
Pictured from left: Boaz Hansen, Creyaag Rampersad and Mrs Christa Steyn (St Charles College team leader for the President’s Award) Congratulations to Boaz Hansen (Grade 12) and Creyaag Rampersad (Grade…
Hoërskool Outeniqua: Kwagga Lang Tafel 2020
Vlnr: Ronél Lamprecht (Bemarking: HS Outeniqua), Sunelia Pool, Ina Terblanche, Hyla Hartlief, Marlene Roux, Lehanti Cronje, Elrinda van der Schyff, Izelle Bester, Heléne Triegaardt, Attie Bedeker en Nadia du Plessis…
Hoërskool Florida verwelkom nuwe personeel
Agter vlnr: Pieter Jordaan (Fiesiese Wetenskappe en Wiskunde), Morne Strydom (Engels en EBW), Dian Wilsenach (Toerisme, Geografie en SW) en Anton Bouwer (Afrikaans) Voor vlnr: Carina Steenkamp (EBW en Biologie),…
Hoërskool Florida Fietsryers presteer by GCXO wedren te Thaba Trails
Vlnr: Joshua Smuts en Ben Carpenter Hoërskool Florida fietsryers, Joshua Smuts (gr. 12), Ben Carpenter (gr. 9) Jessica De Villiers (Tuisonderrig) en JD de Villiers (Tuisonderrig) het Saterdag, 14 Maart,…
Hoërskool Florida skuts na die SANSSU-proewe vir ? SA-skolespan
Agter vlnr: Ethan Pentz en Ethan Kirstein Voor vlnr: Jaco Horak en Monique van Wyk Baie geluk aan Jaco Horak, Monique van Wyk en Ethan Pentz van Hoërskool Florida, wat…
Camps Bay learner selected for U16 WP Rugby Elite Squad
Thomas Symons, in Grade 10 at Camps Bay High School, has been selected to join the U16 Western Province Rugby Elite Squad at the High Performance Centre in Bellville where players…
Hoërskool Strand presteer by Argus-fietstoer
Me. Lizanne Vos en Mnr Danie Malan Die jaarlikse Argus-fietstoer kon darem nog plaasvind op Sondag 8 Maart. Baie geluk aan drie van Hoërskool Strand se personeellede asook een leerder wat…
CAMPS BAY HIGH SCHOOL MAKES UP FOOD PARCELS FOR LEARNERS IN NEED
Camps Bay High School will be putting out food parcels to students identified as being in need of assistance over this unexpected extended break from school. Said Camps Bay High…
Hoërskool Upington Atlete skitter tot in SA’s!
Twee van Hoërskool Upington se atlete, JJ Snyders en Khayinkosi Klaasten, het vanjaar deurgedring na die SA Junior Atletiekkampioenskappe in Boksburg. Hierdie twee leerders sou 20-21 Maart aan die byeenkoms…
21 Atlete van Hoërskool DF Malan in WP Skole-Atletiekspan
Voor vlnr: Marné Nel, Alet Theron, Marga van der Linde, Tia Crous, Monja Theart Middel vlnr: Anelia Geldenhuys, Janike Smith, Megan Scholtz, Elizabeth Knoetze, Anke Hickman en Kanya Pieterse …
2019 Errie-matrieks is sewe A’s ryker
Na die hermerk van 2019 se matriekeindeksamen is Hoërskool Ermelo uiters trots om te sê dat die simbole van EHS met sewe A-simbole, drie B-simbole en twee C-simbole gestyg het. …
Hoër Jongenskool Paarl Ma-en-seun aand
HJS se jaarlikse Ma-en-seun aand was ’n reuse sukses, moontlik gemaak deur Akademia. Die funksie, wat in die skoolsaal plaasgevind het, is bygewoon deur 200 ma’s en seuns. Die sprekers…
EHS-groentjies lewer spogproduksies!
Dirigente van Dorpshuis In die lig van die nuutste verwikkelinge rakende die COVID-19 virus, is Hoërskool Ermelo se jaarlikse groentjiekonsert met ‘n dag vervroeg. Dit het plaasgevind op 17 Maart…
Hoërskool Aliwal-Noord se Buffels sê dankie
Hoërskool Aliwal-Noord se Buffels Hoërskool Aliwal-Noord se trots, die Buffels, wil hul dankbaarheid uitspreek aan goedhartige lede van die gemeenskap wat hul truie en oefenhempies geborg het. “Baie dankie aan…
Vrystaat Prysskiet op eie bodem.
Agter vlnr William Muir Bruce Malherbe Rudolph Coertze Johane Malan. Voor vlnr Mandie Wiese Harm Marx Izelle van Vuuren Tydens die naweek van 13 en 14 Maart 2020 was Hoërskool…
Aliwal North High School’s Interact Club visits SAPS
Alies se interact lede The Alies Interact Club visited the Aliwal SAPS on Wednesday, 11 March. The members had made up sweet packets on a previous occasion. They were accompanied…
Hoërskool Oudtshoorn by 2020 Bullefees
19A Netbalspan Hoërskool Oudtshoorn se O/14, O/15 en O/19 A netbalspanne en O/14, O/15 en O/16 rugbyspanne het die naweek deelgeneem aan die Bullefees in Porterville. Al die spanne het…
Aliwal North High School take on King Edward High School
Buffels after their victory On Friday, 13 March, a stampede of Buffels rushed around the school’s corridors carrying pillows, sleeping bags and snacks ready to embark on the journey to…
Hoërskool Florida Atlete onder Top-20 in Gauteng
Agter vlnr: Natasha Botes (20ste in Gauteng Do/15 3000m), Alicia Morton (6de in Gauteng Do/19 Gewigstoot en 8ste in Gauteng Do/19 Diskus) en Megan McMahon (15de in Gauteng Do/15 800m) Voor vlnr: Sadene Cassels (200m…
Hoërskool Upington by Western Mounted Games
Daniël Bothma (links) en Jana Fourie (regs). Jana Fourie en Daniël Bothma van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Western Mounted Games, 2de Qualifier, op 14 Maart by Upington en…
Hoërskool Robertson leerders gekies vir Noord-Boland Krieketspan
Luthan Absalon (o/17), Helgard Bruwer (o/15), Yanick Du Plessis (o/15) en Sean-Douglas Cedras (o/15), van Hoërskool Robertson is verkies tot die Noord-Boland Krieketspan.
Hoërskool Robertson Atlete presteer by Wes-Kaap Kampioenskappe
Hoërskool Robertson atlete, Hesta Bruwer, Michelle Burger, Prevan Roos, Ricther Venter en Zidane Jumbo het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe op 13 en 14 Maart. Hulle het as volg presteer:…
Hoërskool Robertson presteer by SA Toutrek Kampioenskappe
Hoërskool Robertson 500- en 600kg toutrekspan Hoërskool Robertson se leerders het vanaf 12 tot 14 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe. Die uitslae was as volg: Seuns: 400kg –…
Hoërskool Robertson presteer by WP/ Wynland Toutrek
Hoërskool Robertson se 440kg toutrekspan Die WP/ Wynland toutrek kampioenskappe het op 29 Februarie plaasgevind. Die uitlae was as volg Seuns: 440kg – 2de 480kg – 7de 520kg – 7de…
Hoërskool Punt-atlete skitter by Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe
Vlnr: Jandri Snyders, Deacon Cooper op die podium en Anika Beukes. 12 Atlete van Hoërskool Punt het die naweek van 13 en 14 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe wat by…




























