)

2019 Errie-matrieks is sewe A’s ryker

Na die hermerk van 2019 se matriekeindeksamen is Hoërskool Ermelo uiters trots om te sê dat die simbole van EHS met sewe A-simbole, drie B-simbole en twee C-simbole gestyg het.  Dit laat die Erries met ‘n totaal van 101 onderskeidings en 166 B-simbole!

Die volgende leerders ontvang onderskeidings vir hul verskeie vakke wat laat hermerk is:  Yonette Fourie vir English First Addisional Language, Rikus Cilliers vir Wiskundige Geletterdheid, Zoë-Anne Damons vir Afrikaans Eerste Addsionele Taal, Clariz Olivier vir Arikaans Huistaal, Dané Thirion vir Lewensorïentering en Marla Oosthuizen ontvang twee onderskeidings vir onderskeidelik Afrikaans Huistaal en Lewenswetenskappe.

Verskeie ander punte het ook verander, maar die simbole het dieselfde gebly.

Die Erries is trots op die Matriekklas van 2019 en wens jul alle sterkte toe met jul blink toekoms.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal