)
EHS bied prag-atletiek aan

Op Saterdag, 26 Januarie, het Hoërskool Ermelo die atletiekbyeenkoms met Hoërskool Volksrust, Hoërskool Oosterland en Curro Nelspruit, aangebied. Teen vroeg-middag moes die byeenkoms egter gestaak word as gevolg van die…

Erries leerder weer in Sinfonia Juventi-orkes

Timon Brundyn, ‘n graad 10-leerder aan die Hoërskool Ermelo, is vir die tweede agtereenvolgende jaar verkies as lid van die Sinfonia Juventi-orkes. Timon is as tweede dwarsfluit aangewys. Baie geluk,Timon!…

OAKDALE DOEN DIT WEER BY SOMER-INTERSKOLE

Tweehonderd ses-en-twintig leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het die naweek na die Paarl gereis waar hulle aan die tradisionele Somerinterskole teen Boland Landbou deelgeneem het. Dit was…

OAKDALERS BY ATTAKWAS MTB

Saterdag, 19 Januarie, het 4 leerders van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, aan die mini-Attakwas bergfietswedren oor 52 km te Hartenbos deelgeneem en baie goed presteer. Nico Bester het algeheel…

INTERPROVINCIAL JUNIOR TENNIS: 15 – 18 March 2019

Nelspruit Primary school tennis players selected for Interprovincial team. Mpumalanga Tennis Association would like to congratulate the Lowveld players that were selected to the Interprovincial team. Gabriella Koekemoer, Daniella Lombard…

Ligbron atlete geniet eerste byeenkoms

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 25 Januarie, op HTS Middelburg se velde meegeding tydens ‘n vriendskaplike Middag/Aand Atletiekbyeenkoms. Die byeenkoms het in goeie gees…

Point High School Metropolitan

The annual Metropolitan of Point High School in Mossel Bay, took place on Friday 25 January. As in the past the grade 8 girls had to design and make their…

Ligbron en EHS sê mekaar die stryd aan

Die T20 krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Ermelo het op Woensdag, 23 Januarie in die eerste Coke T20 -wedstryd van die seisoen te staan gekom. EHS wen…

Hoërskool Punt skop die krieketjaar op ‘n hoë noot af

Die o/15-span van Hoërskool Punt in Mosselbaai het teen Oakdale Landbouskool van Riverdal gespeel. Oakdale kolf eerste en teken 66 lopies aan. Punt teken dit gemaklik aan met slegs 3…

Laerskool Park Huissport 2019

Twee leerders van Laerskool Park in Mosselbaai het pragtig gevaar tydens die begin van die atletiek-seisoen by die skool se huissport byeenkoms. Hulle het pragtige prestasies behaal en verskeie rekords…

St John’s D.S.G. family brunch

Not even the cold and rainy weather could dampen the excitement of the St John’s D.S.G. Grade R and RR Eaglets at a family brunch on Saturday morning! Pictured is…

Pietermaritzburg annual Academic Awards

Pietermaritzburg Girls’ High School from Pietermaritzburg, held its annual Academic Awards ceremony today honouring the efforts of its pupils throughout the 2018 academic year. Kelsey Hearder and Taylan Mornet were…

Samukele Khumalo Arena

St Charles College from Pietermaritzburg, honoured their former Head Boy on Friday, 25 January 2019, at the official opening of the Samukele Khumalo Arena. In attendance were family and friends…

Uppies begin T20 krieket op hoë noot

Uppies se senior span het die afgelope naweek aan twee T20 wedstryde deelgeneem. Hul het vroeg-dag na Groblershoop gery om daar te gaan speel. Uppies kolf 1ste en almal dra by…

Hoërskool Upington by Tennisproewe

Die volgende leerders van Hoërskool Upington het vanaf 17 – 19 Januarie aan die Noord-Kaap tennisproewe in Kimberley deelgeneem. Die leerders het as volg geëindig op die ranglys in hul…

Nellies is Mpumalanga se atlete van die jaar

Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se atlete Douw Kruger (seuns onder 17), Ilke Joubert (dogters onder 19) en Ashley Erasmus (laerskool) wat einde 2018 deur Atletiek Mpumalanga as atlete van…

Nellies die beste in distrik!

Hoërskool Nelspruit se onderwysers en leerlinge is tydens die afgelope Ehlanzeni-distrikprysuitdeling vereer vir hul besondere prestasies. Die skool is as algehele toppresterende skool in die distrik en provinsie aangewys. Baie…

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool verwelkom rektor en Vise-kansellier

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria verwelkom Tukkies se nuwe Rektor en Visekansellier,prof. Tawana Kupe Vlnr: Mareli van der Merwe, Lindy Grobbelaar, prof Tawana Kupe, Remi Beukes, Delia Möller, Hanje…

NHS-atletiekbyeenkoms vanjaar waarlik vol prestige

‘n Spoggeleentheid waartydens drie van die agt A-bond skole in vanjaar se NWU Super Interhoër in aksie was, insluitend twee van Pretoria se top drie atletiekskole, het die fynproewer op…

Laerskool Outeniqua atlete presteer

Laerskool Outeniqua in George is trots op hierdie atlete wat die Eden-span op 2 Februarie by die Highgate Interprovinsiale byeenkoms gaan verteenwoordig. Voor v.l.n.r. Ebenette van Niekerk, Quintus Lutsch, Daniel…

Hoërskool Punt Interhuis-atletiekbyeenkoms

HJ Nell (o/14) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het tydens vanjaar se Interhuis-atletiekbyeenkoms die rekord van F. van Zyl in die 1500m gebreek. Die ou rekord van 1987 was 4:49.10…

Primêre Skool Worcester leerdersneem deel aan SAJCC

Drie leerders van Primêre Skool Worcester het vanaf 15-24 Desember 2018 in Johannesburg aan die SAJCC deelgeneem.. Rafael was deel van die o.12A-span en het goud verower. Louis van Zyl…

Primêre Skool Worcester verwelkom hul nuwe studente

Vlnr: Mej. Elize-Mari Jacobs, Mnr. Andries Lotter, Mej. Jeanine Pansegrouw en Mej. Carla Rossouw.

Primêre Skool Worcester verwelkom nuwe personeel

Primêre Skool Worcester verwelkom hul nuwe personeel en wens hul sterkte toe vir die jaar wat voorlê. Agter vlnr: Mev. Karlien Pretorius (gr.7), Mnr. Francois Pretorius (gr.7), Mnr. Brend Geldenhuys…

Dasse se nuwe graad 8 VRL-lede

Die vier leerders is deur hul klas as die nuwe graad 8 verteenwoordigers op die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL), van Hoërskool Langenhoven vir die eerste kwartaal, verkies. Vlnr: Benjamin…

Groot gees by Dasse-atletiek

Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Donderdag, 17 Januarie, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Die dag het bestaan uit lekker eetgoed, musiek, goeie gees, mooi uitrustings en pragtige…

Ampsdraers van VRL verkies

Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal is onlangs verkies. Vlnr: Duan Marshall (Tesourier), Elkie van Wyk (Ondervoorsitter), Dine-Mari du Preez (Voorsitter) en Elizmarie…

Dasse opgeneem in Wes-Kaap atletiekspan

Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, is in die Wes-Kaap atletiekspan vir fisiese gestremdes opgeneem. Hierdie Dasse gaan vanaf…

Dassies opgeneem in Wes-Kaap Ruiterkunsspan

Mariechen Goedhals, Carla Conradie en Anja Joubert is in die Wes-Kaap Ruiterkunsspan opgeneem. Hierdie leerders gaan vanaf Woensdag, 23 tot 26 Januarie, te Parys in die Vrystaat, aan die SA-proewe…

Hoërskool Langenhoven kry drie nuwe onderwysers

Drie nuwe personeellede het vanjaar by Hoërskool Langenhoven van Riversdal aangesluit. Hulle is van links, mee. Eroné van Rensburg, Anli van Niekerk en Haike Brink. Eroné (Afrikaans Huistaal), Anli (Rekeningkunde…

Marlé is Dasse se trots!

Marlé van wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, het op 13 Desember 2018, tydens die Youth Games, puik presteer. Marlé het ‘n goue medalje vir die 200m verower, en…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN SE TOPPRESTEERDERS

Op die foto bo: verskyn die toppresteerders van Hoërskool Langenhoven van Riversdal in elke graad na afloop van die November-eksamen. Van links: Rosa van Zyl; graad 8 (92.7%), Jana van…

Hoërskool Langenhoven verwelkom nuwe Dassies

101 Nuwe druppels sluit vanjaar by die Das-familie aan. Hierdie nuwe Dassies is nou maar net ‘n druppel in die emmertjie, maar met Dassesorg en -onderrig sal hulle spoedig saam…

Point High School Grade 10 Consumer Studies

The grade 10 Consumer Studies class from Point High School in Mossel Bay, had their first experience of the practical side of this subject! Pictured above: Chané Apples, Leandri van…

St Andrew’s Founders’ Day

On Tuesday, 22 January, St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, celebrated our annual Founders’ Day and the school’s 117th birthday. Venerable Moses Thabethe led the service, reminding us to…

Grenville High School interhouse athletics

Grenville High School in Rustenburg’s interhouse athletics that took place on the 16th of January. Pictured above: Norreys Cheerleaders from left to right: Kganya Mogomotsi, Thato Mathulwe, Nigel Ngake, Boemo…

Hoërskool Upington Kleure-atletiek

Wat `n fees was dié jaar se kleure-atletiek nie! Ten spyte van die feit dat dit `n middag-byeenkoms was én ten spyte van die hitte, het die atlete opgedaag en…

OAKDALERS OP DIE SPORE VAN SY “HERO”

Vasbyt saam met nog 34 leerders van reg oor die land meegemaak. Die uiters gewilde natuurbelewenis word jaarliks deur die bekende mnr. Andries Erwee van Tembatoere aangebied. Afgesien van die…

GRAAD 8’S NOU WARE OAKDALERS

Tydens die amptelike saalgeleentheid op Maandag 21 Januarie het die 100 nuwe graad 8-leerders hul Oakdale-baadjies ontvang en hul verbintenis tot die Oakdale-waardestruktuur bevestig deur die “intreeklok” te lui. Hierdeur…

OAKDALE KRIEKETSPELER BEHAAL 100-TAL

Tydens die eerstekrieketspan van die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se wedstryd teen Glenwood House op Saterdag 19 Januarie, het Kaylim Cordier (gr. 11) 109 lopies van 99 balle aangeteken.…

OAKDALE LANDBOUSKOOL MAAK REG VIR SOMERINTERSKOLE

Op Vrydag, 18 Januarie, het die Oakdale-leerders hul talent op die atletiekbaan ten toon gestel. Afgesien van puik prestasies en die Blouspan se oorwinning, het die volgende atlete rekords verbeter:…

St John’s D.S.G. Eaglet’s first day of Gr R

St John’s D.S.G. Pietermaritzburg Eaglet, Phupha Ndlazilwana, was very excited for her first day of Grade R!

Hoërskool Nelspruit Gr 8’s kick off the year with outreach program

Hoërskool Nelspruit’s grade eights started off the year with an outreach initiative after less than a week of high school. Each class chose an organisation at which they spent a…

Toekomstige Florrie Proteas

Twee leerders van Hoërskool Florida het die vakansie gewys hulle is reg om eendag vir die Proteas te speel. Brendon Smith het die vakansie leeus o/19B krieket gespeel, Louise kemp…

GLENWOOD HIGH SCHOOL CHESS

The 2018 South African Junior Chess Championships took place from the 15th to the 24th of December in Johannesburg. Glenwood High School had two learners that represented KwaZulu-Natal at the…

Errie-matrikulant ontvang prys

Jenna Lewis, matrikulant van Hoërskool Ermelo in 2018, is op Vrydag 18 Januarie beloon met die toekenning vir die beste student vir Geskiedenis in die Gert Sibande-streek. Jenna het ‘n…

EHS-atlete word verryk tydens atletiek-afrigtingskliniek

Hoërskool Ermelo se atlete het die afgelope naweek, 18 – 19 Januarie, hard gewerk aan hul atletiek-talent tydens ‘n afrigtingskliniek by Hoërskool Ermelo. Die atlete het afrigting by uitstekende afrigters…

Erries geniet 2019 Interhuis

Op Donderdag 17 Januarie het die Erries hul jaarlikse Interhuis gehou. Die Wit-, Rooi- en Groenspan het mekaar die stryd aangesê op veld, baan en die paviljoen. Die bekende EHS-gees was…

Ligbron Top 10 Akademiese Presteerders

Die Top 10 Akademiese leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo is op Maandag, 14 Januarie, aangewys. Hierdie leerders was die top presteerders in hulle onderskeie graadgroepe wat bepaal…