101 Nuwe druppels sluit vanjaar by die Das-familie aan. Hierdie nuwe Dassies is nou maar net ‘n druppel in die emmertjie, maar met Dassesorg en -onderrig sal hulle spoedig saam deel van die Dasse-stroom word.
Die graad 8’s het ‘n vol week vol opwinding gehad en met hulle tradisionele sottekonsert afgesluit.
Op die foto verskyn die groep graad 8-leerders (druppels).