)

HOËRSKOOL LANGENHOVEN SE TOPPRESTEERDERS

Op die foto bo: verskyn die toppresteerders van Hoërskool Langenhoven van Riversdal in elke graad na afloop van die November-eksamen. Van links: Rosa van Zyl; graad 8 (92.7%), Jana van den Berg; graad 9 (93.4%) ; Nadia Enslin graad 10 (95.0%) en Willandri Hanekom; graad 11 (91.8%).
Hierdie prestasies is ‘n bewys van Hoërskool Langenhoven se top akademiese standaard!

Toppresteerders van Hoërskool Langenhoven na afloop van 2018 se November-eksamen

Op die foto bo: verskyn Gr 8 se toppresteerders. Agter, links na regs verskyn: Christiaan Schabort (81.2%), Juanine Mellet (81.4%), Wena Pienaar (82.6%), Petra Crafford (83.2%) en Jorica Pieters (84.1%). Voor, links na regs verskyn: Paula-Mari Streicher (84.8%), Fayden Sefoor (86.4%), Mienke Doubell (86.4%), Sarise Oosthuizen (89.5%) en die toppresteerder vir graad agt is Rosa van Zyl met 92.7%.

Op die foto bo: verskyn Gr 9 se toppresteerders. Agter, links na regs verskyn: Natalie Stroebel (84.6%), Cyrilene Coetzee (85.8%), Kerishni Michaels (86.5%), Nicolene Beukes (86.5%) en Daniel Janse van Rensburg (87.8%). Voor, links na regs verskyn: Monique Uys (88.3%), Mia Coetzee (89.3%), Reana Swart (89.5%), Sunica Tesner (92.5%) en die toppresteerder vir graad nege is Jana van den Berg met 93.4%.

Op die foto bo: verskyn Gr 10 se toppresteerders. Agter, links na regs verskyn: Bianca Lombaard (79.4%), Zoë Heyns (79.5%), Mariechen Goedhals (79.8%), Tinka Fox (81.7%) en Caylin Evertse (84.1%). Voor, van links na regs verskyn: Hendrik-Louis Fourie (85.1%), Suné Barnard (88.0%), Suria Denkema (89.2%), Mienke Geldenhuys (89.5%) en die toppresteerder vir graad tien is Nadia Enslin met 95.0%.

Op die foto bo: verskyn Gr 11 se toppresteerders. Agter, links na regs verskyn: Peter-Jame Wait (84.0%), Alika Steyn (84.0%), Amber Vosloo (87.4%), Mari van Tonder (87.8%) en Danell Esterhuizen (87.8%). Voor, van links na regs verskyn Jaime Nicholls (88.5%), Elizmarie Solomon (89.1%), Carla Conradie (89.1%), Mianca Oosthuizen (89.8%) en die toppresteerder vir graad elf is Willandri Hanekom met 91.8%).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal