Marlé van wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, het op 13 Desember 2018, tydens die Youth Games, puik presteer.
Marlé het ‘n goue medalje vir die 200m verower, en is eerste van nege lande. Sy verwerf ook ‘n silwermedalje vir die 100m.
Baie, baie trots op jou!