)

Hoërskool Langenhoven kry drie nuwe onderwysers

Drie nuwe personeellede het vanjaar by Hoërskool Langenhoven van Riversdal aangesluit. Hulle is van links, mee. Eroné van Rensburg, Anli van Niekerk en Haike Brink.

Eroné (Afrikaans Huistaal), Anli (Rekeningkunde en EBW) en Haike (Sosiale Wetenskappe, Natuurwetenskappe en Lewensoriëntering).

Hulle het die jaar met ‘n verwelkomingsfunksie afgeskop en maklik en vinnig deel van die Das-familie geword. Daar word vir hulle baie voorspoed en sukses vir hul toekoms toegewens!

Op die foto verskyn van links: Eroné van Rensburg, Anli van Niekerk en Haike Brink.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal