Las Vegas Bal – Erries geniet ‘n Nelsiebal weer na twee jaar
Las Vegas Bal. Na twee jaar was Hoërskool Ermelo se Nelstehuis meer as gereed om ’n Nelsiebal te hou en die Erries het die sosiale geleentheid met beide hande en…
Errie-Suprème – Hoërskool Ermelo bak saam met Capital Hotel School
Errie-Suprème. Op 17 en 18 Augustus het die EHS-gasvryheidsleerders die geleentheid gehad om nuwe vaardighede aan te leer. Erries se graad 10, 11 en 12 leerders het die voorreg gehad…
Thought For the week/ Gedagte vir Die Week
Thought for The Week. The Lord is Always Near/ U omsluit my van alle kante.
Mpumalanga Skaaktoernooi – Erries O.19’s Mpumalanga Kampioene
Mpumalanga Skaaktoernooi. Hoërskool Ermelo se o.19-skaakspan het op 22 Augustus te Hoërskool Hoogenhout in Bethal deelgeneem aan die finale Mpumalanga-skaaktoernooi. Die o.19’s van die Erries het as wenners van die…
Mpumalanga Skiet – Erries gekies vir span
Mpumalanga Skiet. Hoërskool Ermelo se skuts het aan die Mpumalanga Skiet finaal deelgeneem. Tydens die kompetisie het die Erries goeie tellings geskiet: Pieter de Beer skiet 1373 Dehandri Morkel skiet…
EHS Krieket Seisoen – Hoërskool Ermelo het seisoen geniet
EHS Krieket seisoen. Hoërskool Ermelo se O.15-seunskrieket het op Dinsdag, 16 Augustus, teen Hoërskool Oosterland te staan gekom. EHS boul eerste en Oosterland teken 150 lopies aan vir die verlies…
Mpumalanga-kunskompetisie – Errie kuns beste in Mpumalanga
Mpumalanga-kunskompetisie. Die Erries neem die afgelope agt jaar deel aan die Mpumalanga-kunskompetisie. Die kompetisie word deur die Departement van onderwys geloods. Elke jaar behaal die Erries plekke op die top…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Psalm 8: 4,5. Lof aan die Skepper. Psalms 8: 4,5. The wonderful name of the Lord
Landloop Liga – EHS Atlete ryg plekke in
Landloop Liga. Tydens die tweede landloop-liga het die Errie-atlete merkwaardige plekke behaal. Die Errie atlete het die volgende prestasies behaal: In die seuns O.15-groep eindig Prince Nkosi eerste en Mark…
SANGWA Ruiters Mpumalangaspan – Erries gekies vir span
SANGWA Ruiters Mpumalangaspan. Die Erries is besonder trots op hul leerders wat gekies is vir die SANGWA ruiters Mpumalangaspan. Hierdie ruiters gaan deelneem aan die nasionale kampioenskap vanaf 1 tot…
Natal Swemkampioenskap – Erries presteer uitstekend
Natal Swemkampioenskap. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die vier Erries wat aan die Natal swemkampioenskap deelgeneem het. Kwalifikasie vir dié kampioenskap is gegrond op die swemmers se prestasies deur…
“Speeltoneel” – Hoërskool Ermelo leerders skitter
“Speeltoneel.” Vier Erries het gedurende 2022 ingeskryf om deel te wees van Speeltoneel. Dié is ‘n reeks kortfilms wat op Via (kanaal 147) uitgesaai word. Dit word geproduseer deur ABS-Produksies.…
SANESA QUALIFIER 4 – Hoërskool Ermelo presteer
SANESA QUALIFIER 4. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Surika Struwig en Joané van Zyl, het vanaf 10 tot 14 Augustus aan die SANESA QUALIFIER 4 vir Dresseer te Badplaas deelgeneem.…
ATKV-Redenaars – Hoërskool Nelspruit spog met vier leerders
ATKV Redenaars. NHS spog vanjaar met vier redenaars. Hulle gaan op Woensdag, 17 Augustus, aan die Nasionale finaal van die ATKV-Redenaars te Buffelspoort deelneem. Cornelis van Dyk en Berno Venter,…
Krieket – Hoërskool Ermelo O.14-krieketspan vs Hoërskool Piet Retief
Krieket. Hoërskool Ermelo se O.14-krieket span het op 1 Augustus te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief. Die teenstanders wen die loot en boul eerste. Die Erries het hul kolfbeurt…
Con Spirito Kunswedstryd – Veertien Erries deur na Finaal
Con Spirito Kunswedstryd. Op Vrydag, 21 Julie het 21 leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die jaarlikse nasionale Con Spirito-kunswedstryd. Die leerders het in die volgende kategorieë meegeding in Afrikaans…
Jeugskou – Erries maak skoonskip by OppiPlaas
Jeugskou – Hoërskool Ermelo het verskeie leerders gehad wat deelgeneem het aan die OppiPlaas Jeugskou. EHS se jeugskou-leerders het uitstekend presteer. Deléne Arnoldi behaal ’n eertse plek in die senior…
Streek Skietkompetisie – Hoërskool Ermelo skuts wen streekskompetisie
Streek Skietkompetisie. Erries se skuts het besonder goed gevaar tydens die streek skietkompetisie. Die kompetisie het op Morgenzon plaasgevind. Die skietspan van EHS stap as wenners van die streekskompetisie weg!…
Hoërskool Nelspruit – Nelspruit wen rugby liga-wedstryde
Hoërskool Nelspruit. Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 13 Augustus, rugby gespeel teen Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark. Nellies se eerste- tweede- en derde rugbyspan het al sewe hul ligawedstryde teen Hoërskool Transvalia…
Hoëveld Tennisliga – Vyf Errie-tennisspanne as Ligawenners gekroon
Hoëveld Tennisliga. Agt Errie-tennisspanne het op 10 en 11 Augustus aan die Hoëveld-tennisliga in Secunda deelgeneem. Die deelnemende skole in hierdie liga is Hoërskool Standerton, Hoërskool Ermelo, Hoërskool Oosterland, Curro,…
Gedagte van die week/ Thought for the week
Gedagte van die week. Habakuk 2: 2 – 4/ Habakkuk 2: 2 – 4. Habakuk se klag: onreg/ Habakkuk complains to the Lord.
Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend
Noordvaal Hokkie Uitspele. Alvier Hoërskool Ermelo se dogtershokkiespanne het vanaf 5 tot 9 Augustus aan die Noordvaal hokkie uitspele toernooi deelgeneem. Die o.14A’s en eerstespan was in Potchefstroom by NWU.…
Con Spirito Semi-finaal – Vier EHS-debatspanne dring deur
Con Spirito Semi-finaal. Sewe debatspanne van Hoërskool Ermelo het 29 en 30 Julie, aan debat-uitdunne deelgeneem. Twee junior- en vyf seniorspanne het aan die provinsiale uitdunne van die jaarlikse Con…
Debat – Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal
Debat – Sewe debat spanne van Hoërskool Ermelo (2 Junior- en 5 Seniorspanne) het aan die jaarlikse Con Spirito-debatkompetisie uitdunne deelgeneem. Die provinsiale uitdunne het plaasgevind op Vrydag en Saterdag…
Atletiek SA – Drie Erries deel van Top Tien in Suid-Afrika
Atletiek SA. Die mees onlangse statistiek van Atletiek SA is bekend gemaak. Volgens Atletiek SA is drie leerders van Hoërskool Ermelo deel van die top tien atlete in Suid-Afrika, in…
Krieket – Erries staan uit by LPL-liga
Krieket – Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Adam en Rian Barnard, het ‘n gawe vir krieket. Hulle hou die Erries se naam besonder hoog op die krieketveld. Hulle is gekies…
ATKV Tienertoneel – EHS-toneelspeler gekroon as beste aktrise
ATKV Tienertoneel. Mienke Cloete, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, verdien voorwaar die toekenning van beste aktrise. Sy is vir haar hoofrol vereer by die ATKV-Tienertoneel Gauteng Streeksfees 2 se prysuitdeling.…
Errie Rugbydroom – Word op ys geplaas tot 2023
Errie Rugbydroom. Die Errie-rugbydroom is op op ys geplaas tot 2023. Die o.15A- en eerste-rugbyspanne van Hoërskool Ermelo moes die knie buig teen die spanne van Hoërskool Merensky in Tzaneen.…
Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners
Noordvaal Hokkie. Hoërskool Ermelo se Eerstespan hokkiedogters het tweede geëindig in Noordvaal. Die Erries het ongelukkig die finaal teen Hoërskool Waterkloof verloor. EHS is besonder trots op hierdie puik prestasie…
Vrouedag/ Women’s Day – Vir elke vrou 9 Augustus 2022
Vrouedag/ Women’s Day. Schools That Rock wens elke vrou ‘n wonderlike dag toe. Julle dra die wêreld in jul harte. We wish every woman a wonderful day. Women carry the…
ATKV Tienertoneel – EHS versamel toekennings by Streeksfees
ATKV Tienertoneel. Op 2 Augustus het drie van Hoërskool Ermelo se toneelstukke aan die ATKV-Tienertoneel: Gauteng streeksfees 2 deelgeneem. Dit het te Unisa Little Theatre in Pretoria plaasgevind. Terugvoer vanaf…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord is My Fortress/ Hy wat by die Allerhoogste Skuiling Vind.
SA Boerperde – Simoné Jacobsz skitter by SA Kampioenskap
SA Boerperde. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het deelgeneem aan die SA Boerperde se Suid-Afrikaanse-kampioenskap. Die kampioenskap het in Parys se Afridome plaasgevind. Simoné behaal gedurende die kampioenskap tien…
Gert Sibande Skaak-uitdunne – EHS skaakspelers speel goed
Gert Sibande Skaak-uitdunne. Die skaakspelers van Hoërskool Ermelo het op Maandag, 1 Augustus, met skaakwedstryde vir sowat 7 ure meegeding. Die wedstryde het tydens die Gert Sibande skaak-uitdunne te Ligbron…
Krieket – Errie skop krieketseisoen af
Krieket – Hoërskool Ermelo se eerste- en o.16-krieketspan het op Vrydag 29 Julie hul krieketseisoen afgeskop. Dié twee krieket spanne vorm hierdie jaar deel van die sogenaamde “Super-Liga” en het…
Mpumalanga Skolegholfliga – Hoërskool Ermelo vaar goed
Mpumalanga Skolegholfliga. Hoërskool Ermelo se C-gholfspan het Maandag, 1 Augustus, aan die Mpumalanga Skolegholfliga-finaal deelgeneem. Die finaal het by Walker Park Gholf Klub, Evander, plaasgevind. Rynard Herholdt, Leo Luyt, Zané…
Rugby – Erries voer botoon in Noordvaal-uitdunrondte
Rugby – Drie rugby spanne van Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 30 Julie deelgeneem aan die grootskole uitdunrondte vir 2022 se Noordvaal-kompetisie. Die o.15A-rugby span het kookwaterrugby gespeel en koning…
Akademie – Hoërskool Ermelo se top presteerders aangewys
Akademie. “Education is the passport to the future, for tomorrow belongs to those who prepare for it today.” EHS het die top tien akademie presteerders van elke graad aangewys. Dit…
Kultuur – Erries kleur gemoedere in met musiek en toneelspel
Kultuur – Hoërskool Ermelo se kultuur liefhebbers het op Donderdag, 28 Julie hul eerste kultuuraand gehou. Dit was ’n toonbeeld van die sukses wat EHS op kulturele gebied geniet. Die…
Grease Dans – Hoërskool Ermelo kuier lekker met Grease dans
Grease Dans. “You’re the one that I want” en “Grease lightning” het die dansbaan laat lewe toe die Erries op Woensdagaand 27 Julie “Summer nights” in die winter kon vier…
Msukaligwa 1 skaak uitspele – Hoërskool Ermelo vaar goed
Msukaligwa 1 skaak uitspele. Hoërskool Ermelo se skaakspanne aan die Msukaligwa 1-uitspele te Ligbron deelgeneem. Die o.15-span van Hoërskool Ermelo het 1-5 teen Ligbron se o.15A-span verloor, maar 4-2 teen…
Gedagte vir Die Week/ Thought For The Week
Gedagte vir Die Week. Hoe ontsagwekkend is u werk/ Shout Praises to God.
Mpumalanga Hengel – Danté van der Bank in A Hengelspan
Mpumalanga Hengel. Danté van der Bank is ‘n leerder van Morgenzon Landbou Akademie. Hy is gekies vir die Mpumalanga O.19 A hengelspan. Dié span gaan gedurende Desember aan die die…
Mpumalanga Hokkie Uitspele – EHS dogtershokkie neem voortou
Mpumalanga Hokkie Uitspele. Op Vrydag en Saterdag 22 en 23 Julie het Hoërskool Ermelo se A-dogtershokkiespanne deelgeneem aan die Mpumalanga hokkie uitspele. Die dogters het uitsonderlike hokkie gespeel. Die tellings…
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ermelo Atlete gekies
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hul sestien leerders wat gekies is om op 21 en 22 Oktober aan die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms te gaan…
Senior Olimpiade – Isabelle Moussier van EHS Provinsiale wenner
Senior Olimpiade. Isabelle Moussier is ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo. Sy is aangewys as die provinsiale wenner van Mpumalanga vir die Senior Afrikaans Olimpiade Eerste Addisionele taal. Isabelle het…
Jimmy Stonehouse – Hoërskool Ermelo kry besoek van Pumas
Jimmy Stonehouse. Dit was vir die Erries ’n besondere voorreg om mnr Jimmy Stonehouse, asook lede van die Puma-afrigtingspan by EHS te verwelkom op Vrydag 22 Julie. Hoërskool Ermelo is…
EHS Gholftoer – Hoërskool Ermelo Gholftoer na Wildekus
EHS Gholftoer. Gedurende die afgelope vakansie het Hoërskool Ermelo se gholfspelers ‘n gholftoer onderneem na die Wildekus. Die Errie-gholfers het Dinsdag, 28 Junie, na hul bestemming vertrek. Die EHS GHolftoer span…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord appears to Soloman again/ Die Here se antwoord aan Salomo.
AVS-Hoëveld Bokkiespanne – EHS uitstekend verteenwoordig
Op 2 Julie het leerders van regoor die Hoëveld, wat gekies is vir die onderskeie AVS-Hoëveld-Bokkiespanne, in Volksrust ’n seremonie bygewoon. Daar het elke speler hul klere ontvang. Hulle is…









