)

Akademie – Hoërskool Ermelo se top presteerders aangewys

Akademie. “Education is the passport to the future, for tomorrow belongs to those who prepare for it today.” EHS het die top tien akademie presteerders van elke graad aangewys. Dit is na aanleiding van die rapporte wat aan die begin van die derde kwartaal aan die leerders gegee is. Dit is vir EHS ’n voorreg om ook aan akademie uitblinkers die nodige erkenning te bied.

Graad 12

In graad 12 is Danel Olivier die toppresteerder met ’n gemiddeld van 91,22%. Daarna volg Lood Geldenhuys (91,16%), Dirk Maritz (89,74%), Elandri Swart (89,01%), Ilandri Nel (86,59%), Tobie Leibbrandt (85,62%), Sphesihle Maseko (84,92%), Frané Swart (83,20%), Pieter Leibbrandt (83,09%) en Danielle Kojaç (82,41%).

Grade 11

Number one in grade 11, Raees Tikly is taking the lead with an exceptional 93,93% average. Following him is Johan Strauss (90,64%), Altus Boshoff (88,12%), Isabelle Moussier (87,79%), Isabella Burgers (82,40%), Otto van Schalkwyk (81,99%), Yoliswa Ndlangamandla (81,63%), Zané du Plessis (80,36%), Nqobile Zwane (79,87%) and Ronique Botha (79,23%).

Graad 10

Graad 10 se nommer een is JF Möller met ’n gemiddeld van 88,76%. Die wat na hom volg is: Kayleigh Moore (86,69%), Jade van Strijp (82,41%), Katelyn Potgieter (82,35%), Megan van Rensburg (81,95%), Lariné Strydom (81,50%), Mia Davel (81,31%), Helené Lotz (80,75%), Marice de Jager (79,55%) en Riël Hugo (77,78%).

Grade 9

In grade 9 the number one learner on the top ten is Tharina Viljoen with 91,24% as an average. From number two to ten is Megan McDermid (88,76%), Maret Maritz (87,89%), Esmari Kloppers (87,20%), John-Pierre van Rooyen (86,84%), Wianke Cloete (86,33%), Nicke Bredenhann (86,07%), Wilné Geldenhuys (85,59%), Stephan Changuion (85,16%) and Ashleigh Lourens (84,24%).

Graad 8

Hoërskool Ermelo se graad 8 top tien-groep spog met besonder goeie gemiddelde, waarvan nommer een op die top tien, Elizca Lotz, 94,05% vir haar gemiddeld het. Verder volg Dick Rouillard (93,62%), Elané Nel (93,53%), Clarissa Nel (91,14%), Chané Oosthuizen (90,78%), Mia van Deventer (90,77%), Nolwethu Shongwe (90,07%), Karli van Schalkwyk (89,74%), Madri van Niekerk (89,49%) en Marizel van Niekerk (89,43%).

Photo: Ltr front: Races Tikly, Johan Strauss, Altus Boshoff, Isabelle Moussier, Isabella Burgers. Agter: Otto van Schalkwyk, Yoliswa Ndlangamandla, Zané du Plessis,
Nqobile Zwane, Rovique Botha
Foto Vlnr Voor: JF Möller, Kayleigh Moore, Jade van Strijp, Katelyn Potgieter, Megan van Rensburg. Agter: Lariné Strydom, Mia Davel, Helené Lotz, Marice de Jager,
Riël Hugo
Foto Vlnr Voor: Tharina Viljoen, Megan McDermid, Maret Maritz, Esmari Kloppers, John-Pierre van Rooyen. Agter: Wianke Cloete, Nicke Bredenhann, Wilné Geldenhuys,
Stephan Changuion, Ashleigh Lourens
Foto Vlnr Voor: Elixca Lotz, Dick Rouillard, Elané Nel, Clarissa Nel, Chané Oosthuizen, Mia van Deventer, Nolwethu Shongwe, Karli van Schalkwyk, Madri van Niekerk,
Marizel van Niekerk

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal