Senior Olimpiade. Isabelle Moussier is ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo. Sy is aangewys as die provinsiale wenner van Mpumalanga vir die Senior Afrikaans Olimpiade Eerste Addisionele taal.
Isabelle het ‘n uitstekende gemiddeld van 91,54% behaal in hierdie eksamen. Sy wen daarmee ‘n kontantprys. Isabelle is ook negende in die Top 100 Nasionaal!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf