Sewes Rugby. Hoërskool Reitz se O.11 sewes rugby span het deelgeneem aan Graanveld se 7’s toernooi!
Die volgende uitslae is behaal:
- Verloor teen Truida Kestell 31-0
- Wen teen Graanveld 12-7
- Wen teen Harrismith 21-7
- Play offs Welkom 7 elk
- Graanveld 12 elk
Hoërskool Reitz se span eindig vyfde in die toernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf