Rugby – Cameron Meyer van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem is tydens die vakansie verkies tot Ierland se toerspan.
Hy is as “non-touring “reserwe gekies tydens die Frankfort VKB Week. Hierin het hy vir die Griffons C span gespeel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf