)

You are sponsoring

Rugby - Leerder van Truida Kestell verkies tot Ierland toerspan

Rugby – Cameron Meyer van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem is tydens die vakansie verkies tot Ierland se toerspan. Hy is as “non-touring “reserwe gekies tydens die Frankfort VKB Week.…