)

You are sponsoring

Sewes Rugby - Hoërskool Reitz O.11's by Graanveld toernooi

Sewes Rugby. Hoërskool Reitz se O.11 sewes rugby span het deelgeneem aan Graanveld se 7’s toernooi! Die volgende uitslae is behaal: Verloor teen Truida Kestell 31-0 Wen teen Graanveld 12-7…