XCM marathon reeks. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Franco van Heerden, AW Burger en Natasha Swart het aan die XCM marathon reeks deelgeneem.
Na afloop van vier wedrenne eindig hierdie drie leerders onder die Top 10 in die Vrystaat.
Hul prestasies is as volg:
- Franco 1ste Sub-Junior Boys
- Natasha 2de Sub-Junior Girls
- AW 7de in Youth Boys
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf